Bemagtig ‘n Ander Beradingskursus

Bemagtig ‘n Ander is Bybel gefundeerd en Gees geïnspireerd.
Help uself om ander te help.

Die Bemagtig Uself Kursus dien as die basis van die Bemagtig ‘n Ander Kursus en is ideaal om uself te help en dan ook om ander te kan help.
U kan direk met die Bemagtig ‘n Ander Kursus begin as u alreeds vorige kursusse gedoen het of bekwaamd voel om mense te kan help.

Met die voltooing van ‘n module kan u onmiddelik ander mense ook help.
Ongeveer 20 dae per module. Teorie en prakties. Eenvoudige effektiewe benadering.

Ook beskikbaar via korrespondensie.

Meer oor die Kursus:

Daarom lê ons ons ook ywerig daarop toe om Hom welbehaaglik te wees Want ons moet almal voor die regterstoel van Christus verskyn, sodat elkeen kan ontvang wat hy deur die liggaam verrig het volgens wat hy gedoen het, of dit goed is of kwaad. Omdat ons dan die vrees van die Here ken, probeer ons om die mense te oortuig; we seek to win people over [to persuade them] 2Co 5:8

Kursus Inhoud

Die interaksie van gees, siel en liggaam en die inpak van wedergeboorte. Die onstaan van emosionele letsels. Verskillende Spesialiteit-velde en hul benadering tot genesing. Vier stappe na vergifnis. Stres en die inpak op u geheuebasis. Liefde en sy aantrekkingskrag. Newe effekte van emosionele letsels in verhoudinge.

Rom 12:2 En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed,

Materiaal ingesluit by Bemagtig ‘n Ander Kursus:

  • Modules A-H met 8x gepaardgaande CDs
  • Soos op KRUISKYK: Modules A-F DVD’s
  • 6x DVDs in werklike beradingsituasies
  • ‘n Metamorfose handboek
  • Teorie met gepaardgaande werkstukke
  • 10x Handleiding omslae vir u kliënte
Bemagtig 'n Ander Beradingskursus
R 5200Eenmalig betaalbaar
  • Die Bemagtig Uself kursus dien as die basis van die Bemagtig 'n Ander Kursus en is ideaal om uself te help en dan ook om ander te kan help. U kan direk met die Bemagtig 'n Ander Kursus begin as u alreeds vorige kursusse gedoen het of bekwaamd voel om mense te kan help.

Neem Kennis

Die Bemagtig Uself Kursus dien as die basis van die Bemagtig ‘n Ander Kursus en is ideaal om uself te help en dan ook om ander te kan help.
U kan direk met die Bemagtig ‘n Ander Kursus begin as u alreeds vorige kursusse gedoen het of bekwaamd voel om mense te kan help.

Voordat u die Trauma Beradingskursus kan doen moet eers die BEMAGTIG ‘N ANDER Kursus gedoen het. Van hierdie Kursus se Modules word geïnkorporeer by TRAUMA BERADING en ook by die PASTORALE BERADING KURSUS – hier word nou baie klem gelê op ʼn geestelike verdieping en ook die krag van gebed se kardinale rol in bevryding.

Hierdie kursus kan ook deur korrespondensie voltooi word.

Bestel die kursus material aanlyn en voltooi in die gemak van u eie huis.

Menu