Berading Konsultasies

Oor Dr Louis en Annatjie de Kock

Dr. Louis [DTh] en Annatjie de Kock is beide geskool in Pastorale Sielkunde en werk as Leraars landswyd in verskillende denominasies. Gedrewe deur God’s Gees bied hulle die Metamorfose Seminare aan om mense te help om van hulle emosionele bagasie ontslae te raak.

Tans is hulle voltyds betrokke in hulle Spreekkamers te Ondekkerspark in Roodepoort. Naweek Seminare in Pastorale Berading word ook perodiek aangebied.

Ons volg ‘n holistiese benadering wat die gees en siel en die liggaam as ‘n funksionele eenheid, interafhanklik van mekaar, hanteer, wetend dat God die Skepper van die mens is.

Die verskil tussen ‘n Sielkundige, ‘n Berader en ‘n Leraar met sielkundige aanslag:

Louisa PretoriusLouisa Pretorius
07:32 28 Jun 22
Dr. Louis de Kock prayed for me just a few days ago. He let me forgive those who harmed me. I decide to do introspection and forgive all people who harmed me. I'm a new woman. I keep on clinging to Jesus. When I start my studies, in module A I realise something is terribly wrong. Yes I know to forgive, I know what unforgiveness and bitterness can do. But I realised I'm not ready to go on, but must seek help. Thank you Jesus for Dr. Louis de Kock. Thank you that Lord that You use us to be vessels for You. Saints you have to believe. Faith with this course is needed. It's very important. Methamorfoses studies, are life changing. Thank you Doc Louis. All the praise and honour to Jesus my Saviour.
Melissa EllisMelissa Ellis
10:53 28 Mar 22
Was a wonderful experience. Exactly what we needed. Gained so much knowledge. Can highly recommend to all.
Angelica HerwillAngelica Herwill
05:27 05 Mar 22
Dr Louis is the best thing that has happened to us, from the moment we walked through his door we had this calmness over us, we received a lot of answers and guidance towards the future!! I would recommend Dr Louis to anyone!!!!
Jasmin CloeteJasmin Cloete
13:33 21 Dec 21
I immediately felt helped, so thankful!!!
ROCHELLE BODENSTEINROCHELLE BODENSTEIN
11:28 29 Nov 21
I got a lot off answers. Dr Louis helped me see how the past and present affect my life. It feels like a lot off weight has lifted from me
js_loader

Ons Help Graag…

  • Selfmoord neigings het
  • Oorgewig
  • Jaloers
  • Kan nie vertrou nie
  • Sukkel met die nagevolge van seksuele molestering
  • Kinders met leerprobleme
  • Nagevolge van ‘n aborsie
  • Traumatiese ondervindings
  • Angsaanvalle
  • Depressief
  • Pornografiese verslawing
  • Onbeheerde woede aanvalle
  • Egosentries
  • Huwelikspare wat kinderloos is
  • Huweliksprobleme
  • Kan nie kommunikeer nie
  • Sien altyd my foute raak
  • Ek die koue een
  • Kan nie geskille oplos nie
  • Skoonouers meng in
  • Kinders is buite beheer
  • ‘n Tweede huwelik… weer probleme
  • Alles het so goed begin
  • Saambly ons wil trou maar…?

En meer.

U moet verstaan dat…

Al die bogenoemde vrugte of simptome is van n traumatiese ervaring in u verlede en dat GEEN Sielkundige of Berader u gaan help as hulle die vrugte/simptome aanspreek of onderdruk met medikasie… Slegs die Leraar wat gegrondves is in die Woord van die Here/ geïnspireer deur die Gees van God kan u help om  die emosionele letsels/bome te verwyder.

Heb 9:14  hoeveel te meer sal die bloed van Christus, wat Homself deur die ewige Gees aan God sonder smet geoffer het, julle gewete reinig van dooie werke [emosionele letsels]  om die lewende God te dien.

Fooie en Sessies

Ons is beskikbaar vanaf Maandae tot en met Vrydae (en indien nodig oor naweke). Ons doen sessies aanlyn en in persoon.

KONSULTASIE FOOI: Eerste besoek ‘n minimum bedrag van R320.

  • Individuele uurlikse sessies is beskikbaar.
  • Paartjies kan deelneem aan uurlikse sessies.
  • Senior burgers kan sessies gratis geniet.

Ons wil u help…  moet nie dat u finansies u weerhou om te kom nie, kontak ons gerus, ons help u graag.

Emosionele Letsels

Almal van ons het dit, word gevorm in die geheue basis. Tydens die eerste nege maande in utero, kan die moeder en vader alreeds d.m.v. hulle gedagtes en emosies ‘n direkte invloed uitoefen op die bevrugte eiersel. Daar word gereken dat die eiersel ses ure na konsepsie alreeds gevoelig is vir die beïnvloeding van die ouers. Reeds kan hierdie kind ervarings meemaak van verwerping of vrese of skuldgevoelens wat permanente letsels nalaat in sy geheue basis.

Daar is drie verskillende letsels -die Bybel noem dit ‘bome’- [m.a.w. bome Luk.6:44] wat tot ‘n mindere of meerdere mate geaktiveer word deur stres. Elke letsel het sy eie simptome- die Bybel noem dit die werke van die vlees… [m.a.w. vrugte Gal.5:19]

Ons Benadering tot Berading

Die Drie Bome

Vrees

Sy vrugte is: Kan nie konsentreer nie… Verward… Beneuk… Befoeterd ens. en die Verwante siektes… hartaanvalle… spastiese kolon… hoofpyne ens.

Verwerping

Sy vrugte is: Rebels… Verbittering… Swak selfbeeld ens. Die verwante siektes… Kanker… Artritis… Suikersiekte…

Skuldgevoelens

Sy vrugte is: Depressie… Selfmoord gedagtes… en hierdie persone word geteiken om gemolesteer te word.

Ses uur na konsepsie…

Berading Sessie

Psigomaties Siektes

Leerprobleme

Hoe Dr. Louis te werk gaan…

Getuienisse van hulle wat reeds ‘n metamorfose ervaar het…

Wat ander sê

Luister aanlyn