Evalueer jouself

Daar is slegs drie siek ‘bome’ of emosionele letsels in elke mens se lewe nl. vrees, verwerping en skuldgevoelens, 
Even so, every sickly tree [emosional problem] bears bad (worthless) fruit. Mat 7:17

Hierdie letsels opponeer nie net die vrug van die gees nie maar veroorsaak siektes en emosionele fluksionering.Want die vlees begeer teen die Gees, en die Gees teen die vlees; en hulle staan teenoor mekaar, Gal 5:17

Paulus se openbaring le juis in die negatiewe ervaring wat hy gehad het met Barnabas wat hom verwerp het.

Do not be conformed to this world but be transformed (changed) by the [entire] renewal of your mind. Rom 12:2

Al drie emosionele letsels word gevorm deur negatiewe ervarings van die verlede en staan bekend as die vrug van die vlees.

En die werke van die vlees is openbaar,naamlik owerspel, ongebondenheid; jaloersheid, toornigheid, Gal 5:20

VREES se vrugte is:
Ek is uitgebrand, ek is moeg.
Ek is bang, ek het ʼn angstigheid.
Ek kan nie meer konsentreer nie.
Ek bekommer my oor alles.
Ek is slaaploos…Ek is energieloos.

Mense sê:
Ek is beneuk. Ek is befoeterd.
Ek is onredelik. Ek is kwaai.
Ek is humeurig. Ek manipuleer.
Ek domineer. Ek is krities.

Ek het die volgende siektes:
Maagkrampe. Kou my naels.
Hoë bloeddruk. Spastiese kolon.
Sinus. Asma. Hooikoors.
Droë vel. Sweterige handpalms.
Hartkrampe/aanvalle/borspyne.
Hoofpyne/Migraine. Naarheid.
Duiseligheid. Diarree.
Hardlywigheid. Velprobleme.

Totale: uself _____ en u maat _____

VERWERPING se vrugte is:
Ek voel verworpe.
Ek voel maklik misbruik.
Ek vergewe nie maklik nie.
Ek kan nogal verbitterd raak.
En soms ‘n bietjie wraakneming.
Ek leer nie maklik van andere nie.
Minderwaardig, soms.
Nie ‘n baie goeie selfbeeld nie.
Makliker liewer vir diere as vir mense.
Bang om weer in verhouding te staan.
Het al gedink aan selfmoord.
Dit is belangrik om ander te help.
Selfbejammering, soms.
Ek ontsnap maklik in ‘n droomwêreld.
Rook en drink om te ontspan.
As ek my doelwit bereik voel ek goed.

Ek het die volgende siektes:
Gewasse, Arteritis, Gewrigsontsteking, Kanker, Suikersiekte

Totale: uself _____ en u maat _____

SKULDGEVOELENS se vrugte is:
Ek wil moed opgee.
Ek is soms neerslagtig.
Die lewe is onregverdig vir my.
Ek is soms eensaam.
Die lewe is sinloos.
Ek voel soms depressief.
Ek wil net alewig gaan slaap.
Ek is altyd die skuldige persoon.
Ek is jaloers.
Ek is gemolesteer.
Ek het selfmoord gedagtes.
Soms voel ek misbruik.
Ek het ongure gedagtes rakend die seksuele.
Ek kan nie ander vertrou nie.
Ek verdien dit nie om te lewe nie.
Ek voel gevoelloos in my wese.
Ek kan nie my seksuele drange beheer nie.
Ek twyfel soms aan ‘n God.

Totale: uself _____ en u maat _____

Jy trou met ‘n engel maar sodra probleme opduik verander jou huweliksmaat in ‘n ander persoonlikheid. Daar is geen manier wat u hierdie probleme kan oplos nie, want die selfde probleme is by jou. Mat 7:3 Of hoe sal jy vir jou broeder sê: Laat my toe om die splinter uit jou oog uit te haal, en kyk in jou eie oog is die balk!

Geen Sielkundige of Dokter of Predikant kan die letsels verwyder nie – slegs die Here kan die emosionele letsel verwyder. Deur Jesus wonde het daar vir ons genesing gekom. Isa 53:5

U het ‘n kundige nodig, ‘n regverdige wat geskool is in sielkunde en in teologie wat vry is van sy emosionele letsels om u te help.
And the prayer faith will save him who is sick, and the Lord will restore him; and if he has committed sins, he will be forgiven.
The earnest (heartfelt, continued) prayer of a righteous man makes tremendous power available. Jas 5:15