|
GETUIENISSE
Getuienisse van mense
- E. Brown - Bonnievale - 073 2814823
Die seën van die Here is op u werk. Dankie vir die reguit waarheid,
sodat mense van alle rasse kan vry word. Hou aan ons is vissers van
mense en sodoende nie banksitters of kerkgangers nie - nee doen die
werk.
- Amanda en George - Bonnievale - 082 8408277
Dit was die wonderlikste Seminaar wat ek al ooit by gewoon het. Ek glo
dat ek genesing ontvang het en verrykende kom ek daaruit. Nou weet ek
wie ek in Christus is.
- L. van Niekerk - Bonnievale - 082 9786555.
Ek is innig dankbaar dat u weer hierdie lering vir ons nuut gemaak het.
Baie van ons ken dit maar kon nog nie los gekom het uit die kettings
van die verlede nie. Ek glo opvolg is noodsaaklik. Hier is geen hulp
nie. Die seer in al die kerke is groot.
- M. Pekeur - Swellendam - 082 7268777
Baie geseënd. God het my aangeraak en oorvloediglik geseënd.
Aan Hom die lof en eer.As die Heilige Gees altyd die eerste en ereplek
kry, sal dit altyd 'n seën vir almal wees wat dit bywoon.
- L. Eirskine - Swellendam - 028 9143876
Dit was wonderlik om so baie antwoorde op my -baie- desperate gebed
tot God te kry. Dit was ook 'great' om van my swakhede af stand te doen.
- C. Cerette - Swellendam - 028 5143093
Hierdie was my eerste Seminaar van die aard gewees en baie dankie dat
julle my gehelp het om te vergewe, iets wat ek nooit vantevore kon doen
nie. Absoluut 'tops' ek het die handboek gekoop en sal later ook die
videos.
- L. Pieterse - Wolsley - 073 1550822
Ek het baie geleer wat ek kan uitdra aan ander slagoffers. Mag die Here
u neem van oorwinning tot oorwinning. Kom weer na die Kaap toe.
Kerkleiers se terugvoering
- Past. Wouter Deysel - Lydenburg
In die tyd wat die kerk oorval word met valshede en skyn van godsaligheid
was dit vir my 'n voorreg om hierdie besondere Bedienings week met u
te kon meemaak, waar God se waarhede weer uit gelig was. Dit is my wens
dat elke mens in Suid Afrika hierdie kursus sou meemaak Ek vertrou dat
u getrou aan God se leiding Suid Afrika sal deurkruis.
- Kallie La Grange - Gansbaai A.G.S. - 028 3840059.
Afgesien van die professionele manier waarop u hierdie aanbieding gedoen
het, weet ons nie hoe om dankie te sê vir die geestelike wette
wat u ons geleer het nie. Ons sal dit spesifiek onthou. Dit is ook 'n
feit dat ons jare lank nooit besef het dat ons deur die lewe gaan met
wortelprobleme nie. Eers moet die kwaad verwyder word alvorens die verlossing
kan kom.
- Pasl. L. la Grange - Warmbad - 083 661498.
Gedurende die week se aanbieding was daar 'n geweldige geestelike deurbraak.
Mense is bevry en het genesing ontvang en is op 'n pad van oorwinning
geplaas. Lering van 'n hoë standaard is gebring. Ek kan werklik
in opregtheid sê dat hulle Bediening suiwer is en dat hulle mense
is wat die Here se teenwoordigheid soek.
- Past. Neels Swart - Bonnievale - 023 6162067.
Ons gemeente het geweldig baat gevind en ek glo dat die vrug van God
se Gees geopenbaar is in hulle lewens. Hulle is aangename mense en waarlik
waar die liefde van Jesus in hulle lewens en is geseënd om die
werk te doen.
- Past. Kola de Klerk - Hoofstad A.G.S. - 082 4140014.
Die kursusganger het gegroei in hulle verhouding met Jesus. Hulle groei
getuig van 'n gebalanseerde Christelike lewe. Die Bediening is Woord
gebaseer en hulle lering is suiwer.
- Past. Eben Muller - Welsynsraad A.G.S. - 083 6277760.
Ek het 'n pragtige toerustingkursus ontdek, wat ek glo almal met uitbranding,
depressie, vrese van een of ander aard, spanning ens. worstel, geweldig
baie kan help. 'n Groot behoefte onder ons mense is kennis van sy probleem
en die nodige geleentheid om dit sinvol uit beleef. Louis en sy vrou
het jarelange ervaring van berading en die Here het met hulle 'n besondere
pad geloop om hulle vir die Bediening voor te brei. My blootstelling
aan die Seminaar was positief en ek verseker u dat dit 'n verskil gaan
maak aan die gemeentelede.
Vervolgens telefoon nommers van Pastore en Gemeentes
wat in 2003 besoek was.
| Pastoor |
Gemeente |
Selfoon |
| Past. Arnold |
A.G.S. Carnavon |
083 5067837 |
| Past. Tommie |
A.G.S. Gansbaai |
082 2917490 |
| Past. Francios |
A.G.S. Malmesbury |
083 4502648 |
| Past. Pieter |
A.G.S Vryburg |
083 6348756 |
| Past. Ben |
P.P.K. Rewlatch |
082 3727449 |
| Past. Renier |
V.E.K. Middelburg |
082 4559471 |
| Past. Johan |
A.G.S. Meyersdal |
082 2933306 |
| Past. Lorentz |
P.P.K. Warmbad |
083 6614958 |
| Past. Tollie |
Nuwe Lewe, Crosroads, Northmead |
082 9607448 |
| Past. Aubrey |
Family Worship Church, Mosselbaai |
083 7210494 |
| Past. Andrew |
Roepersfontein, Piet Retief |
083 3100500 |
| Past. Pieter |
Hebron Family Church, Dieprivier |
084 7995521 |
| Past. Harry |
A.G.S. Northmead |
083 2309862 |
| Past. Drivus |
A.G.S. Robertson |
023 6261804 |
| Past. Pieter |
A.G.S. Vredendal |
073 4472902 |
| Past. Eddie |
A.G.S. Sasolburg |
083 2902855 |
| Past. Hein |
A.G.S. Richardsbaai |
083 6278722 |
| Past. Steve |
A.G.S. Standerton |
082 4730204 |
| Past. Johan |
A.G.S. Villiers |
058 8211333 |
| Past. Dawid |
V.E.K. Deneysville |
083 6292104 |
Pastore en Gemeentes in 2004 besoek
| Pastoor |
Gemeente |
Selfoon |
| Past. Gys |
A.G.S Potchestroom |
082 3379719 |
| Past. Hannes |
V.E.K. Bethlehem |
082 4297583 |
| Past. Chris |
V.E.K. Eastlynne |
083 2806694 |
| Past. Colla |
A.G.S. Brixton |
082 4140014 |
| Past. John |
A.G.S. Wolsley |
082 6701001 |
| Past. Etiene |
A.G.S. Bredasdorp |
082 9296904 |
| Past. Steve |
A.G.S. Montagu |
083 2588717 |
| Past. Neels |
A.G.S. Swellendam |
028 5142134 |
| Past. Riaan |
A.G.S. Riversdale |
084 5832453 |
| Past. Neels |
A.G.S. Bonnievale |
082 3449727 |
| Past. Steven |
A.G.S. Steelpoort |
082 4730204 |
| Past. Andries |
V.E.K. Ellisras |
084 5132213 |
| Past. Johan |
A.G.S. Houtkruis |
082 2933306 |
| Past. Maruis |
Herlewing Sentrum Kimberley |
084 5158306 |
| Past. Johan |
Family Church Vostershoop |
082 4425903 |
| Past. Roelf |
Family Church Blackrock |
083 4071651 |
|