Welkom by www.metamorfose.co.za

| Welkom | Oor Ons | Info oor METAMORFOSE | Info oor LAAT DAAR LIG WEES | Info oor TROUSWEER |
| Genesings Plaas | Kinder Bediening | Woord van Bemoediging | Getuienisse | Ons Dagboek |
| Bespreek Ons Hier | Posbestellings | Finansiële Ondersteuning | Kontak Ons |

KONFERENSIE 2007
LUKAS 4:18-19
Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring.
Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees;
om aan gevangenes vrylating te verkondig en aan blindes herstel van gesig;
om die wat gebroke is, in vryheid weg te stuur; om die aangename jaar van die Here aan te kondig.

ONDERWERPE WAT BEHANDEL WORD GEDURENDE HIERDIE KONFERENSIE:
Onderaardse bewaarplekke vir die dooies - Ware feite:
* Satan is nie in Hades nie
* Twee opstandings uit die dode
* Die Paradys is leeg
* Geen kommunikasie nie
* Tartarus en sy bewoners
* Die gevangene word vrygelaat

Die goue beeld van Daniël - Profetiese vervulling:
* Israel word beleer sewe en twintig jaar na Christus
* Wêreld moonthede word regeskyf vir die finale aanslag
* Word wêreldwyd verstrooi en 1948 die hereniging
* Die antichris se opstanding
* Iran se dreigemente

Die Openbaring - God se Woord IS ONVERANDERD:
* Die doel en voorvereistes vir die Wegraping
* Die antichris word bekragtig deur satan
* Is daar redding vir hulle wat agterbly
* Die slag van Armageddon en die bruilofsfees
* Die Millenium

Die eindgebeure:
*Hierdie Heilige Gees Konferensie gaan u lewe radikaal verander!
*U gaan geestelik baat vind.
*U gaan deel hê aan die wegraping.
*Die Heilige Gees gaan u help om ander te bearbei.

WERKSWINKELS GEDURENDE DIE DAG:
* Neem jou stad in besit.
* Word bevry van jou vrese.
* Reinig jou huis van demoniese betrokkenheid.
* Hoe wen ek 'n siel?
* Strategiese beplanning vir jou dorp.
* Ek en my huis ons sal die Here dien.

KLIEK HIER OM TE BESPREEK!


| Welkom | Oor Ons | Info oor METAMORFOSE | Info oor LAAT DAAR LIG WEES | Info oor TROUSWEER |
| Genesings Plaas | Kinder Bediening | Woord van Bemoediging | Getuienisse | Ons Dagboek |
| Bespreek Ons Hier | Posbestellings | Finansiële Ondersteuning | Kontak Ons |

ontwerp deur Wired Ink cc. Polokwane 082 6192 092