"Hulle aanbieding was professioneel en effektief. Sy materiaal is sielkundig en geestelik verantwoordbaar."
Raymond Dye, Bethal
|
"Dit was 'n wonderlike leersame week. Dankie dat u dit vir ons op so 'n maklik verstaanbare manier geleer het. Ek verstaan nou ook die dinge beter en dat die
oorsaak van die probleem dieper gesoek moet word."
Fanny van Zyl
|
"Hulle is baie afhanklik en gehoorsaam aan die leiding en die openbaring van die Heilige Gees."
Past. N. de Klerk, A.G.S. Witbank
|
"Dit was bevrydend, geseënd en reddend .. Ons glo dat julle die land sal rewolusioneer en almal sal inspireer om dit te verkondig."
Past. Edwards, A.G.S. Marblehall
|
|
|
"Hy is ‘n Leraar by uitstek wat op Bybelse gefundeerde wyse mense bedien tot vryheid van siektes, emosionele probleme, huwelik's probleme,
finansiële probleme en familie konflik."
Past. L. Crause
|
|
"Louis en Annatjie is in 'n goeie stand by die kerk en bedien met groot integriteit en vrug. Hy en sy vrou het jare se ondervinding in berading en die Here het met hulle 'n besonderse pad geloop."
Past. Eben Muller
|
"Louis en Annatjie is twee Geesvervulde kinders van die Here wat ek met groot vrymoedigheid aanbeveel."
Ds. Wynand
|
"Die totale aanbieding is skrif gefondeer en het die effek dat satan se werke tot niet verklaar word."
Past. Pieter
|
|
|
Lees meer oor die seminare wat ons aanbied
|
"Al my slegte ervarings het 'n oorsaak gehad en ek het die oorsaak geïdentifiseer. My hele lewe het verander,
my huwelik het verander, my kind het verander.
Ek kan vir die eerste keer in my lewe die Woord van God lees en ervaar dat Jesus met my praat. Selfs ons finansies het reggekom."
Monika Fourie
|
"This week also enabled most of us to face and deal with issues that had been holding us in bondage for yeard."
Past. F. Scheepers, A.F.M. Parkside
|
"I strongly recommend this Seminar and the excellent teaching material available to other congregations who are seeking revival and breakthroughs regards to a
live of holiness."
Peter Loots
|
"Hy het van die begin die outoriteit van die kerk en die kerkraad erken... ons kan hulle beslis aanbeveel as Geesvervuklde, suiwer verkondigers van God's Woord."
Ds. Greame
|
|
"Hy is 'n leraar by uitstek wat op Bybelse wyse mense bedien tot vryheid van siektes, emosionele probleme en finansiële krisisse."
Past. Drievus
|
"Die aanbieding word so uniek onder die leiding van die Heilige Gees aangebied dat die vrug van genesing spontaan na vore kom.
Past. Dries
|
"Louis se omgang met die Woord is besonders gebalanseerd en getuig van sy liefde en respek en inspraak van die Heilige Gees."
van Schalkwyk, Marydale
|
|
"Kinders word reeds gebore met 'n bloeiende maagseer wat vrees verwant is. God se Woord is die oplossing vir al ons probleme."
Dr. Marlene Oosthuizen
|
|