Produkte te koop
Om 'n bestelling te plaas, kliek hier.
![]() Module [1] - Handleiding Lig en duisternis: Behandel die grondslag van Pastorale Sielkunde. Evaluerings-vorms en Bybelse waarhede. |
![]() Module [2] - Handleiding Maak die gevangene los: Bespreek die New-age beweging en die verreikende gevolge onder die Christen. |
![]() Module [3] - Handleiding Die Leeu in u Lewe: Leer u die nagevolge van vrees en die invloed in u huwelik, gesondheid ens. |
Module [4] - HandleidingMaskers wat mense dra: Verwys na verwerping en voorvloeinde rebellie, verbittering, kanker en arthritis. |
Module [5] - HandleidingDie Koning se Kind: Depressie en selfmoord en molestering word ontblood met gepaardgaande genesing. |
![]() Module [6] - Handleiding Die Oersonde: Dit het nie net satan se val meegebring nie, maar menige Gelowiges het soos Job op die ashope beland. |
![]() Module [7] - Handleiding Konings en Priesters: Daar is finansiele voordele vir Gods-kinders maar 'n gebrek aan kennis weerhou hulle. |
![]() Module [8] - Handleiding Reinig die Land: Herlewing is bereikbaar. Agt stappe om God se koninkryk te vestig in ons land. |
Module [9] - HandleidingMetamorfose: 'n Omvattende handleiding wat al bogenoemde Modules [1-8] insluit. Holistiese benadering. |
![]() Module [10] - Handleiding Geesteswêreld: Soos die aardse woning so ook 'n geestelike hiernamaals. Sewe verskillende kompartemente. |
![]() Module [11] - Handleiding Die Goue Beeld: Daniël se interpretasie van die eindtyd-die antichris se begin en sy val en wêreldgebere huidiglik. |
![]() Module [12] - Handleiding Openbaring: 'n Skematiese voorstelling van die mees aanvaardse verduideliking van hierdie profetiese boek. |
![]() Module [13] - Handleiding Trou is nie Perdekoop nie: 'n Moet vir voorhuwelikse berading en van toepassing vir elke huwelikspaar. Soek die probleem; ontledings/wortel probleme. |
![]() Module [14] - Handleiding Laat daar Lig wees: 'n Christen het n mandaat om reg en geregtigheid te laat seevier in ons land. |
![]() Module [15] - Audio CDs Metamorfose CDs: Agt (8) CDs wat die Metamorfose Handleiding - gebed met toepaslike verduideliking. |
![]() Module [16] - Video DVDs Metamorfose DVDs: 'n DVD reeks wat die Metamorfose handleiding [9] met grafiese sketse en verduidelikings illustreer. |



Module [4] - Handleiding
Module [5] - Handleiding


Module [9] - Handleiding





