Sale!

Bemagtig ‘n Ander Self-Help Beradingskursus (Korrespondensie)

R 4,680.00

Meer oor die kursus:

Die Bemagtig Uself Kursus dien as die basis van die Bemagtig ‘n Ander Kursus en is ideaal om uself te help en dan ook om ander te kan help.
U kan direk met die Bemagtig ‘n Ander Kursus begin as u alreeds vorige kursusse gedoen het of bekwaamd voel om mense te kan help.

Dit sluit in:

  • Modules A-H met 8x gepaardgaande CDs
  • 5x DVDs in werklike beradingsituasies
  • ‘n Metamorfose handboek
  • Teorie met gepaardgaande werkstukke
  • 5x Handleiding omslae vir u kliënte

Voordat u die Trauma Beradingskursus kan doen moet eers die BEMAGTIG ‘N ANDER Kursus gedoen het. Van hierdie Kursus se Modules word geïnkorporeer by TRAUMA BERADING en ook by die PASTORALE BERADING KURSUS – hier word nou baie klem gelê op ʼn geestelike verdieping en ook die krag van gebed se kardinale rol in bevryding.

Daarom lê ons ons ook ywerig daarop toe om Hom welbehaaglik te wees Want ons moet almal voor die regterstoel van Christus verskyn, sodat elkeen kan ontvang wat hy deur die liggaam verrig het volgens wat hy gedoen het, of dit goed is of kwaad. Omdat ons dan die vrees van die Here ken, probeer ons om die mense te oortuig; we seek to win people over [to persuade them] 2Co 5:8

Berading Sessie Module A (video):

Berading Sessie Module B (video):

Berading Sessie Module C (video):