Sale!

Bemagtig Jouself Self-Help Beradingskursus (Korrespondensie)

Original price was: R 3,200.00.Current price is: R 2,880.00.

Meer inligting oor die kursus:

Sou u net eers uself wil help en dan later oorweeg om ander te help, is hierdie kursus ‘n verkorte weergawe van die Bemagtig ‘n Ander Kursus. M.a.w. u kan begin met hierdie kursus en sou u later die Bemagtig ‘n Ander Kursus wil doen, is u baie welkom. Die kursus geld word dan aangepas.

Dit sluit in:

  • Modules A-F met 6x gepaardgaande CDs
  • 6x DVDs in werklike beradingsituasies
  • ‘n Metamorfose handboek
  • Teorie met gepaardgaande werkstukke

PASTORALE BERADING: Word bevry en bevry andere.
Daar is loon vir die gelowige.

Daar is ‘n vergoedingspakket wat u gaan ontvang in die hiernamaals.
Die kriteria wat gebruik gaan word om die gelowige se werke te beoordeel.

  1. Die doktrine wat jy verkondig. Wees ‘n dader van die Woord. Wys my jou werke wat voort-spruit uit jou geloof.
  2. Hoe jy ander gelowiges hanteer. Hoekom sien jy altyd die verkeerde wat ander doen, maar sien nie jou eie raak nie.
  3. Vleeslike begeertes. Hernuwe nou jou gedagtes. Bedink en doen wat God se Woord verklaar.
  4. Doen afstand van elke juk wat eventueel skade aan jou kroon gaan veroorsaak.

Daarom lê ons ons ook ywerig daarop toe om Hom welbehaaglik te wees Want ons moet almal voor die regterstoel van Christus verskyn, sodat elkeen kan ontvang wat hy deur die liggaam verrig het volgens wat hy gedoen het, of dit goed is of kwaad. Omdat ons dan die vrees van die Here ken, probeer ons om die mense te oortuig; we seek to win people over [to persuade them] 2Co 5:8

Berading Sessie Module A (video):

Berading Sessie Module B (video):

Berading Sessie Module C (video):