Welkom by www.metamorfose.co.za

| Welkom | Oor Ons | Info oor METAMORFOSE | Info oor LAAT DAAR LIG WEES | Info oor TROUSWEER |
| Genesings Plaas | Kinder Bediening | Woord van Bemoediging | Getuienisse | Ons Dagboek |
| Bespreek Ons Hier | Posbestellings | Finansiële Ondersteuning | Kontak Ons |

TROUSWEER
Gen 2:18
Ook het die HERE God gesê:
Dit is nie goed dat die mens alleen is nie.
Ek sal vir hom 'n hulp maak wat by hom pas.

Verwysingsraamwerk
*Pastoor Eben Muller
"Hulle het jare se ondervinding in berading."
Tel. 012-644 0490

*Past. L. Crause
"Die Here het hulle gesalf met 'n terapeutiese bediening."
Tel. 082 923 5327

*Ds. G. Kumm
"Hy onderwerp aan die outoriteit van die kerk en die kerkraad - ons kan hulle beslis aanbeveel."
Tel. 083 455 9108

*Past. Herman Steyn
"Die Here het wonderlike dinge onder hul bediening bewerkstellig."
Tel. 083 234 9066

*Past. D. Erasmus
"Hy is 'n Leraar by uitstek wat op Bybelse
wyse mense bedien tot vryheid van siektes, emosionele probleme en finansiële krisisse."
Tel. 023-626 1804

Vir wie is hierdie naweek?
Die enkellopende... u lewensmaat wag vir u
Die verloofde... se paraatheid
Huwelikspare... verseker kan ons beter
Saamgestelde huwelik... se uitdagings
Die geskeide... leer uit jou foute
Die saamblyer... 'n onsekere toekoms
Die ouer... berei jou kind voor

AGENDA
* Die Bybel as die fondasie steen van die huwelik
* Persoonlikheidstipes word maskers
* Karakter evaluering en aanpassings
* Die man /vrou het beheer oor die vrou /man
* Totale vergifnis - 'n manifes tot volkomenheid
* Goeie gevegte en slegte nagevolge
* Hormone se rol in die seksuele
* Dood onder die 'wet' maar lewe deur die Gees
* Selfregverdiging - beelde van Nebukadneser
* Boustene vir 'n gesonde huwelik
* Ware lewensverhale in konflik hantering
* Bybel verhale oor huwelike; goeies en slegtes
* Groep Bespreking

| Welkom | Oor Ons | Info oor METAMORFOSE | Info oor LAAT DAAR LIG WEES | Info oor TROUSWEER |
| Genesings Plaas | Kinder Bediening | Woord van Bemoediging | Getuienisse | Ons Dagboek |
| Bespreek Ons Hier | Posbestellings | Finansiële Ondersteuning | Kontak Ons |


ontwerp deur Wired Ink cc. Polokwane 082 6192 092