Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

WERKSWINKEL: Trou is nie Perdekoop nie 08:30-09:30

December 15, 2018 @ 8:30 am - 9:30 am UTC+2

R1250

Die ideale Kersgeskenk

 “EN DAAR IS VREDE IN JOU HUWELIK”

Hierdie twee uur aanbieding gaan ‘n dramaties verskil maak in u huwelik en u gaan VERSEKER ‘n wonderlike Kersfees binnestap as ’n verenigde, liefdevolle familie.

R1250 per huwelikspaar

Nakedness spreek van geen versteekte agendas – heel mense en gesonde mense is God se plan vir die huwelik.”

Trou is verseker nie ‘perdekoop’ nie.

Na dertig jaar en duisende huwelikspare is daar slegs een gemene faktor wat die vermoë het om getroude pare se verhouding negatief te beïnvloed.

Bring jou vrou, bring jou man, bring jou kinders, verloofdes, getroudes,  jou ouers, jou grootouers, jou vriende.

Kom woon die Seminaar by in Roodepoort.

Plek: 265 Ontdekkers Rd, Roodepoort, 1724, South Africa
Datum: Saterdag, 15 Desember 2018
Aanbieder: Dr. Louis de Kock
Tyd: 08:30-10:30 OF 11:00-13:00
Koste: R1250 per huwelikspaar

Betaal vandag R300 om u sitplekke te bespreek en die res wanneer u bywoon.

Registreer vir 08:30-10:30>>

Registreer vir 11:00-13:00>>

 

Details

Date:
December 15, 2018
Time:
8:30 am - 9:30 am
Cost:
R1250
Event Category:
Event Tags:
, , , , , , ,
Menu