Fasilitering. Bekwaam Uself as ‘n Leraar

**NUWE KURSUS** Fasiliteringskursus

Hierdie kursus gaan u in staat stel om met vrymoedigheid voor mense te kan staan met selfvertroue hulle te onderrig in u spesialiteit vak.

Hoe Werk Dit?

  1. Eers ‘n teoretiese aanbieding van ongeveer twee ure lank wat u gaan bemagtig om mense te onderrig in verskeie tegnieke om integrale doelwit te bereik.
  2. Daarna volg ‘n verdere opvolg sessie waar u as Aanbieder gevalueer word deur die groep met toepaslike en opbouende kommentaar.

Wat is die rol van ‘n Fasiliteerder?

Die “Fasiliteerder” is ‘n gids of “besprekings leier” vir die groep. Die proses van fasilitering is ‘n manier om leierskap te bied sonder om die heerskappy te aanvaar. ‘n Fasiliteerder se werk is om toe te laat dat ander verantwoordelikheid aanvaar en leiding te neem.
Hoekom is hierdie kursus belangrik?

U kan al die kennis besit oor u vak gebied maar die aanbieding of die verduideliking daarvan is net so belangrik. Ja veral in die Kerk realm kort ons mense wat ander kan leer – nie net die teorie nie maar ook die aanwending van die gepreekte gedeelte. Wat is lekkerder as om die lering oor die Eindtyd aan te bied, te visualiseer, sketse en oorhoofse projektors, wit en elektroniese borde te gebruik en daarby, rolspel en interaktiewedeelname aan te wend om die Leerder se verbeelding aantegryp en so dan hom te motiveer om weer ander te gaan help.

Daar is min Leraars wat die kuns aangeleer het om dit goed te doen. Met die Lering gaan ons u al die tegnieke wys en leer, dan gaan u dit inoefenin n klas situasie. Selfs vandag nog word die Ou Tegniek van Klasgee nog aangebied, waar die voorganger praat oor ‘n onderwerp en die Leerdermoet luister en tuiswerk gaan doen. Met Fasilitering word elke individue in die groep betrek en saam word die materiaal aangepak metmaksimale integrasie van elke lid se kennis en vermoë. Die Aanbieder of Fasiliteerder se aanbiedingstegnieke verander toetentaal.

Kursus Inhoud
  • Konflik hantering
  • Kommunikasie vaardighede
  • Vraag en antwoord tegnieke
  • Lyftaal en u houding
  • Aanbiedings hulpmiddels
  • Sinergie
  • Terugvoerings tegnieke
  • Klas beheer
  • Tyd benutting
  • Doelwit bestuur
  • Evaluering ens.
[just_icon icon=”Defaults-chevron-down” icon_size=”32″ icon_color=”#ffffff” icon_link=”url:%23louis-annatjie|||”]
I give thanks to Him Who has granted me [the needed] strength and made me able [for this], Christ Jesus our Lord, because He has judged and counted me faithful and trustworthy, appointing me to [this stewardship of] the ministry.
– 1Ti 1:11
Getuienisse

Dr. Louis en Annatjie de Kock

Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.
– Mat 28:18

Hierdie Uitstekende Kursus Begin
Saterdag,  30 November 2019

MOENIE DIT MISLOOP NIE!

13:00 tot 15:00
Ontdekkers weg 265 Roodepoort
Koste: R950 per persoon.
Betaal R350 deposito om u sitplek te bespreek.
Balans betaalbaar voor aanvangs van die kursus.
10% afslag vir paartjies.
[ult_countdown count_style=”ult-cd-s2″ datetime=”2019/11/30 15:00:00″ ult_tz=”ult-usrtz” countdown_opts=”sday,shr,smin,ssec” br_style=”solid” br_size=”1″ br_color=”#ffffff” br_time_space=”5″ tick_col=”#d002b5″]

Ons is opgewonde om te sien hoe u ‘n puik aanbieder word!

Naam van persoon, Facebook, Google soektog, radio, tydskrif ens.