Verloor Gewig. Voel Goed. Bly Jonk.

**NUWE KURSUS** Optimaliseer U Hormoonvlakke.

n Kursus geskoei op Dr. Colbert se nuutste handleiding na ‘n Optimale Lewe.

Ja na jare se gesukkel met STRESBEHEER en VITAMINE aanvullings en EMOSIONELE LETSELS en GEESTELIKE GROEI na ʼn OPTIMALE LEWE; het nóg n deel van die LEGKAART in plek geval in my lewe – ʼn lewe soos net Hy dit beplan.

Author’s note: For years, I have told couples not to get divorced until they both get their hormones checked, balanced, and optimized. Every marriage counsellor, family counsellor, psychologist, and pastor should know this! I have seen hundreds of marriages restored after they both got their testosterone levels back on track.

This is obviously not all about sex; this is about life, marriage, family, fun, health, and being all that we were meant to be. How can we bring glory and honour to God when our lives are falling apart? Of course hormone levels are not the answer to everything, but they do play an important part in every area of life, especially your marriage.

Hierdie twee uur kursus gaan u lewe drasties verander!

Hoe weet ek of my testosteroon vlakke laag is?
  • Jy voel Heeltyd Tam en Sonder Energie
  • ‘n Verlies aan Libido
  • Jy het ‘n Tekort aan Fokus en Geheue
  • Gemoed skommelinge
  • Spier Verlies
  • Ekstra Liggaamsvet
  • Help, ek word bles!
  • Afname in Beenmassa
  • Jy het Slaap Probleme
Ingesluit by die kursus:
  • The Top Six Hormone Disruptors
  • Foods that Kill Testosterone
  • Foods that Raise Testosterone Levels
  • Hormone-Related Symptoms and Diseases
  • Benefits of Optimising Testosterone Levels for Both Men and Women
Hierdie kursus gaan ‘n groot impak op jou lewe maak.
“Aan al die miljoene pasiënte wat vertel is dat hul simptome, waaronder moegheid, koue hande, koue voete, breinmis, lusteloosheid, depressiewe bui, prikkelbaarheid en meer, te wyte was aan veroudering of spanning of depressie. Hy het waarskynlik ‘n antidepressant en ander medisyne voorgeskryf en met ‘n klap aan die rug gesê dat dit ‘n normale deel van veroudering is en dat u moeiliker simptome sou verwag. Wel dit is heelwaarskynlik nie so nie, u moet waarskynlik u hormone optimaliseer tot op die vlak van ‘n vyf-en-twintigjarige. As dit gebeur word die meeste van hierdie simptome verlig.”
[just_icon icon=”Defaults-chevron-down” icon_size=”32″ icon_color=”#012542″ icon_link=”url:%23louis-annatjie|||”]
Getuienisse

Dr. Louis en Annatjie de Kock

Geliefde, ek wens dat dit met jou in alles goed mag gaan en dat jy gesond is, soos dit met jou siel goed gaan.
– 3 Jn 1:2

Hierdie Uitstekende Kursus Begin
Saterdag,  30 November 2019

MOENIE DIT MISLOOP NIE!

15:00 tot 17.00
Ontdekkers weg 265 Roodepoort
Koste: R950 per persoon.
Betaal R350 deposito om u sitplek te bespreek.
Balans betaalbaar voor aanvangs van die kursus.
10% afslag vir paartjies.
[ult_countdown count_style=”ult-cd-s2″ datetime=”2019/11/30 15:00:00″ ult_tz=”ult-usrtz” countdown_opts=”sday,shr,smin,ssec” br_style=”solid” br_size=”1″ br_color=”#ffffff” br_time_space=”5″ tick_col=”#eb5b27″]

Ons is opgewonde om ‘n rol te speel in hoe u lewe gaan verander!

Naam van persoon, Facebook, Google soektog, radio, tydskrif ens.