Kostes & Registrasie

Volgende Beradingskursusse begin
Saterdag,  1 Februarie 2020

[ult_countdown count_style=”ult-cd-s2″ datetime=”2020/02/01 09:00:00″ ult_tz=”ult-usrtz” countdown_opts=”sday,shr,smin,ssec” br_style=”solid” br_size=”1″ br_color=”#ffffff” br_time_space=”5″]

Kostes & Datums

BEMAGTIG ‘n ANDER – Fase 1 [R5200, registrasie R500] – 1 Februarie 2020
TRAUMA BERADING – Fase 2 [R4500, registrasie R500] – 1 Februarie 2020
WORD BEMAGTIG – Fase 3 [R4500, registrasie R500] – 1 Februarie 2020
**NUUT** OPTIMALISEER U HORMOONVLAKKE – [R950, registrasie R350] – 2 November 2019
**NUUT** FASILITERING – SEMINAAR [teorie] – [R950, registrasie R350]
**NUUT** FASILITERING – SEMINAAR [prakties] – [R950, registrasie R350]

Beradingskursus Betalings

BEMAGTIG ‘N ANDER  
Koste R5200
Registrasie fooi – R500 betaalbaar so gou as moontlik om u plek te verseker.
Op aanvangs datum R2000 en die res versprei oor vier maande [R675 per maand].

Bank Besonderhede

Louis de Kock
ABSA Bank
Spaarrekening
Rekening Nommer: 906 413 0408
Tak Kode: 630572

Seminaar Betalings

TRAUMA BERADING en WORD BEMAGTIG
Koste R4500
R500 Registrasie fooi om u plek te verseker.
R2000 op aanvang vd kursus.
R2000 betaalbaar oor 4 maande (R500 per maand)

OPTIMALISEER U HORMONE en FASILITERING SEMINAAR
Koste R950
R350 Registrasie fooi om u plek te verseker.
R600 op aanvang vd kursus.

Betalings

Stuur bewys van inbetaling na ons e-pos adres: louis@metamorfose.co.za

*Daar is ʼn OTM kaardmasjien beskikbaar om inbetalings te doen. Maak asb. gebruik daarvan om dit vir ons makliker te maak.

Maak seker dat u gelukkig is. Ons kan ongelukkig nie die gelde terug betaal nie. Wat ons wel kan doen is om u 50% af te gee op u eerste Individuele Berading sessie of sou u van die ander Produkte wil aankoop, is u welkom.

Beradingskool Registrasie Vorm

Naam van persoon, Facebook, Google soektog, radio, tydskrif ens.
Elke kursus / seminaar het 'n registrasie fooi van tussen R300 en R500 om u sitplek te bespreek. Indien kursus onder R1000 kos is die balans betaalbaar voor aanvangs van die kursus. Kursusses bo R1000 vereis 'n deposito, en die balans word maandeliks oor 4 maande afbetaal afhangend van die kursus koste.
Lesingsaal is in Ondekkersweg 265 Roodepoort.