Berading
Gedrewe deur God’s Gees bied hulle die Metamorfose Seminare aan om mense te help om van hulle emosionele bagasie ontslae te raak.
Berading Kursusse
Ons Beradingskursus is Bybel gefundeerd en Gees geïnspireerd.
Help uself om ander te help.
Trauma Beheer
Is Trauma Ontlonting verskillend van Berading? [neem kennis, hipnose is nie n opsie nie] Ja, daar is ‘n verskil.
Terwyl dit sommige van die basiese kommunikasievaardighede van Berading gebruik, is dit baie verskillend in beide die inhoud en styl van Berading.
It is Preparation Time
GELIEFDE AS DIE HERE ONS NIE GAAN HELP NIE, kan ons Ikabod skrywe agter ons land Suid Afrika… bloedvergieting en anergie is ons voorland en die eerstes wat dit gaan ontgeld is ons as Christene. In hierdie minute voor die Wegraping kan ons nog baie mense voorberei en vrede afdwing met Herlewing as n gegewe.
IT IS PREPARATION TIME [for us]
OUR KING IS COMING BACK AGAIN
Material is GRATIS – geen koste.
Met registrasie kry u ‘n PDF werkstuk.
Kom vir Berading
Ons volg ‘n holistiese benadering tot berading wat die gees en siel en die liggaam as ‘n funksionele eenheid, interafhanklik van mekaar, hanteer, wetend dat God die Skepper van die mens is.
Word ‘n Berader
Ons Bemagtig ‘n Ander Kursus sal jou toerus om ander te beraad.
Voltooi die kursus gemaklik deur
korrespondensie of woon ons klasse by.
Artikels | Opnames | Hulpbronne
Het Jy Geweet…?
Jou lewenservaring, en dit sluit nou in egskeidings, trauma, molestering, gaan bepaal watter letsel die mees prominentste gaan wees in jou lewe. Soort soek altyd soort. Jou oorwegende letsel sê…
Read MoreHoekom Storms In Jou Lewe?
……… “en ‘n groot stormwind het opgekom, en die golwe het in die skuit geslaan, sodat dit al vol wou word.” Mar 4:37 • Ons lees die verhaal van die…
Read MoreHuwelik Funksioneer
Huwelik sal nie na behore funksioneer nie terwyl daar nog emosionele letsels van die verlede is nie Almal van ons het dit, word gevorm in die geheue basis. Tydens die…
Read MoreDie letsels in jou lewe: PEFM Onderhoud
PEFM Onderhoud met Dr Louis De Kok Het jy geweet? Werke van die vlees bepaal die letsels in jou lewe. Luister na PEFM se onderhoud met Dr Louis de Kock…
Read More

















