Oorkom Jou Verbittering

Vergewe is die sleutel tot ‘n volwasse lewe, MAAR die verbittering [gif] moet verwyder word.

Om vry te kom moet u die volgende verstaan:

  1. Die persoon wat u verwerp, verneder, geminag het… is self ‘n verworpene.
  2. As die persoon ‘n kind van God is [onthou nou daar is verskillende vlakke van volwassenheid] is Godsgees in hom… Daarom moet u die persoon eer en bid vir hom want… Satan werk deur die persoon se emossionele letsels om jou te verwoes.
  3. U moet onthou elke reaksie word teë gestaan deur ‘n teen reaksie… As u in die vlees optree is jou opponent satan homself [u gaan nie oorwin nie], maar as jy in die gees optree… Is God met jou en verseker gaan daar oorwinning plaasvind
  4. U self is nie onskuldig nie… Vir die rede het Jesus die prys betaal… “Here vergewe my… Ek beroep my op die bloed van Jesus…
  5. En Here ek vergewe myself vir wat ek gese en wat ek gedoen het… Ek verklaar ek wil lewe en ek wil ‘n kwaliteits lewe geniet en ek wil U woord verkondig.
  6. Ek besef ek moet my gedagtes beheer… Gee satan geen plek in jou lewe nie.

Luister na die Video en Bid Saam

Nou het u ‘n Keuse van Drie

1
U kan die Module Bestel

2
U kan die Selfhelp Korrespondensie Kursus Bestel

3
U kan ‘n Afspraak Maak om My te kom Sien

Huweliks- en Individuele Berading.
Beskikbaar aanlyn en in persoon. Ons help jou graag.