Het jy geweet…

Emosionele Letsels

Almal van ons het dit, word gevorm in die geheuebasis.

Tydens die eerste nege maande in utero, kan die moeder en vader alreeds d.m.v. hulle gedagtes en emosies ‘n direkte invloed uitoefen op die bevrugte eiersel. Daar word gereken dat die eiersel ses ure na konsepsie alreeds gevoelig is vir die beïnvloeding van die ouers. Reeds kan hierdie kind ervarings meemaak van verwerping of vrese of skuldgevoelens wat permanente letsels nalaat in sy geheuebasis.

Daar is drie verskillende letsels -die Bybel noem dit ‘bome’- [Luk.6:44] wat tot ‘n mindere of meerdere mate geaktiveer word deur stres. Elke letsel het sy eie simptome- die Bybel noem dit die werke van die vlees. [Gal.5:19]

Gees, Siel en Liggaam

Het jy geweet…?

  • Jou lewenservaring, en dit sluit nou in egskeidings, trauma, molestering, gaan bepaal watter letsel die mees prominentste gaan wees in jou lewe.
  • Soort soek altyd soort. Jou oorwegende letsel sê maar verwerping trek soos ‘n magneet mense na jou aan wat die selfde letsel het
  • Hierdie persoonlikheidsverandering bring soveel huwelikskonflik voort en kan nie opgelos word deurdat beide partye die selfde oorheersende letsel het [Mat.7:3]
  • Die Sielkundige gebruik medikasie  om die stres te verminder. Die medikasie bring tydelike verligting mee maar met baie newe effekte.
  • Hierdie emosionele letsel of werke van die vlees, opponeer die vrug van die Gees. [Paulus se verbitterd teenoor Barnabas. [Hand. 15:39] In sy benoudheid roep hy na die Here met ‘n gepaardgaande openbarings [Rom.12:2]
  • Seksuele molestering is nie net penetrering nie maar ook betasting, ontbloting, of amper gemolesteerd en bring die selfde newe effekte voort in die huwelik by mans en vrouens met gepaarde owerspelige verhoudings, pornografie, jaloersheid ens…

Bybelse Figure

  • SELFMOORD: Simson het selfdood gekies
  • DEPRESSIE: Elia was daar
  • ANGS: Saul se ondergang
  • MOLESTERING: Absalom doen dit
  • OWERSPEL: Berseba moes gestenig word
  • EKSEEM: Job krap hom stukkend
  • KANKER: Vye blaar help
  • HARTAANVAL: Dit gaan erger word
  • AIDS en HIV: Koning Dawid het iets soortgelyks
  • DWELMS en DRANK VERSLAWING: Christene beland ook hier

Stel u belang daarin om ‘n Beradingskursus te voltooi?

Help uself en help ander.