Trauma Beheer Korrespondensie Kursus

Trauma Beheer

Hierdie kursus gaan u in staat stel om onmiddellik bystand te kan bied in ʼn nood situasie. Die fondasie stene van die bevrydende kursus is holisties van aard; m.a.w die in werkende kragte van u gees, u liggaam en u siel met die Woord as basis.

KURSUS INHOUD

Hierdie kursus dek vier modules van Fase een en Fase twee uit ons Beradingskursus.

  1. STRES BEHEER: Ontgiftiging van die liggaam van toksiese stowwe sodat u optimaal kan funksioneer. Lees meer >>
  2. VERNUWE U GEDAGTES: Ontgiftiging van u negatiewe gewoontes wat u hele lewe se rigting bepaal. ‘n Mens is wat hy dink hy is.
  3. SLAGOFFER BEMAGTIGING: Alreeds in utero word hierdie emosionele letsels gevorm en geen Sielkundige kan die verwyder nie. Lees meer >>
  4. TRAUMA BEHEER: Myns insiens is hierdie tipe berading ʼn spesialis veld wat braak lê en wag vir goed opgeleide Trauma Beraders om hulle plek in te neem in die proses van genesing.
Bespreek u plek vandag of voltooi via korrespondensie