Bemagtig Jouself Beradingskursus

Bemagtig Jouself is Bybel gefundeerd en Gees geïnspireerd.

Sou u net eers uself wil help en dan later oorweeg om ander te help, is hierdie kursus ‘n verkorte weergawe van die Bemagtig ‘n Ander Kursus. M.a.w. u kan begin met hierdie kursus en sou u later die Bemagtig ‘n Ander Kursus wil doen, is u baie welkom. Die kursus geld word dan aangepas.

[ult_dualbutton btn_hover_style=” ” button1_text=”Lees Meer” icon_link=”url:%23two|||” btn1_background_color=”#5f6a72″ button2_text=”Registreer” btn_icon_link=”url:https%3A%2F%2Fmetamorfose.co.za%2Fberadingskool-registrasie%2F||target:%20_blank|” btn2_background_color=”#012542″ divider_text=”of” btn1_text_color=”#ffffff” btn2_text_color=”#ffffff”]
Daarom lê ons ons ook ywerig daarop toe om Hom welbehaaglik te wees Want ons moet almal voor die regterstoel van Christus verskyn, sodat elkeen kan ontvang wat hy deur die liggaam verrig het volgens wat hy gedoen het, of dit goed is of kwaad. Omdat ons dan die vrees van die Here ken, probeer ons om die mense te oortuig; we seek to win people over [to persuade them] 2Co 5:8

Kursus Inhoud

Pastorale Sielkunde. Die interaksie van gees, siel en liggaam en die inpak van wedergeboorte. Die onstaan van emosionele letsels. Verskillende Spesialiteit-velde en hul benadering tot genesing. Vier stappe na vergifnis. Stres en die inpak op u geheuebasis. Liefde en sy aantrekkingskrag. Newe effekte van emosionele letsels in verhoudinge.

Rom 12:2 En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed,

Okkulte en die gepaardgaande vloeke wat dit meebring. Huweliksprobleme, siektes, finansiële druk en baie ander ongelukkighede kan hier ontstaan. Verskillende benaderinge na genesing. Rolspelers en die New Age beweging. Satan is magtig maar nie almagtig nie. Word bevry van die onskuldige praktyk en geniet n kwaliteits lewe

Duet. 18:10 Daar mag niemand by jou gevind word wat met waarsêery, goëlery

Vrees het sy eie persoonlikheid. Leerprobleme, verward, kan nie konsentreer nie. Job se val was direk gekoppel aan vrees. Vier bevrydings metodes en die gees van vrees. Die wapenuitrusting en u vryheid. Saul se bose gees. Humeurig, beneuk, krities, en psigosomatiese siektes (asma, spastiese dikderm, dimensie ens.)

Josua 1:9 Het ek jou nie beveel nie .. wees nie bevrees of verskrik nie

Verwerping en sy oorsprong. Maskers wat ons dra om te oorleef. Vertakkinge is: rebellie, minderwaardigheid, ontvlugting Sommige verwante siektes is kanker, gewrigsontsteking en suikersiekte. Ten minste 80% van alle siektes spruit voort uit ‘n emosionele probleme.

Jer. 17:5 Vervloek is die man wat op die mens vertrou en vlees sy arm maak, terwyl sy hart van die Here afwyk.

Owerspel en Dawid se vernedering. Skuldgevoel en ʼn passiewe gees. Depressie, selfmoordgedagtes en molestering. Statistieke sê dat ons land die hoogste molesteringsyfer in die wêreld het. As u gees passief is, gaan selfs die doel van die lewe vir u sinneloos wees. Egbreek, pornografie, jaloersheid en geen vertroue. Bevryding is ʼn gegewe deur Jesus Bloed.

Spreuke 18:14 Die gees van ‘n man ondersteun hom in sy krankheid; maar ‘n verslae gees – wie kan dit opbeur?

Materiaal ingesluit by Bemagtig Jouself Kursus:

  • Modules A-F met 6x gepaardgaande CDs
  • 6x DVDs in werklike beradingsituasies
  • ‘n Metamorfose handboek
  • Teorie met gepaardgaande werkstukke
Bemagtig+Uself+Beradingskursus
R+3400Eenmalig+betaalbaar
  • Sou+u+net+eers+uself+wil+help+en+dan+later+oorweeg+om+ander+te+help,+is+hierdie+kursus+‘n+verkorte+weergawe+van+die+Bemagtig+'n+Ander+Kursus.+M.a.w.+u+kan+begin+met+die+Bemagtig+Uself+Kursus+en+sou+u+later+die+Bemagtig+'n+Ander+Kursus+wil+doen,+is+u+baie+welkom.

Hierdie kursus kan ook deur korrespondensie voltooi word.

Bestel die kursus material aanlyn en voltooi in die gemak van u eie huis.