Stres Beheer Korrespondensie Kursus

  • Hierdie kursus oor Stres Beheer is gebaseer op Bybelse waarhede, is Gees geïnspireerd en volg beproefde wetenskaplike navorsing.
  • Holistiese benadering na ‘n kwaliteits bestaan betrek elke dimensie van u lewe – u gees, u emosies, u liggaam.
  • Sou u hierdie riglyne volg gaan u verseker vyf kilogram en meer verloor oor ʼn tydperk van tien dae. By gesê; u gaan gesond wees en geestelik baie meer sensitiewer wees vir God se leiding.
  • Toets u eie suur/alkaliese vlak en stel vas watter tipe voedsel u liggaam nodig het om optimaal te funksioneer.
  • Hierdie is ‘n selfhelp kursus met alles wat u nodig het om ‘n gesonde lewenstyl te handhaaf.
  • Geen eetlusdempers of stimulante word gebruik; slegs natuurlike produkte met geen newe effekte nie.
  • As ‘n bonus gaan u sonder baie inspanning u ideale gewig bereik.
  • ‘n Fisiese en emosionele en ’n geestelike benadering na heelmaking.

Daniel 1:8  Daniel made up his mind not to let himself become ritually unclean by eating the food and drinking the wine… “Test us for ten days,” he said. “Give us vegetables to eat and water to drink.” When the time was up, they looked healthier and stronger and fairer than all the others.

Bestel gerus hierdie 10 dag Stresbeheer kursus in ons aanlyn winkel.

Ses elemente waarop Stres Beheer gebou is:

  1. Die tipe voedsel wat u inneem
  2. Die regte aanvullers vir u behoefte
  3. Eksterne stres beheer
  4. Interne stres beheer
  5. Fisiese oefening
  6. Reiniging van u liggaam

Hierdie 10 dae selfhelp kursus na ‘n kwaliteitslewe met gepaard gaande gewigsverlies is gebaseer op God’s woord, is Gees geïnspireerd en word gesteun deur wetenskaplike navorsing.

‘n Holisties benadering word deurgaans gevolg wat die fyn balans handhaaf tussen die gees, siel en liggaam van ‘n mens.

Verloor 5kg in 10 dae

Vir ‘n eenmalige bedrag van R1650 vir ons Stres Beheer kursus waarborg ons dat jy 5kg gaan verloor tydens die 10 dag kursus.

Toets jouself

Tekens van ‘n te hoë suurvlak in u liggaam:

Artritis, stywe lidmate, seer gewrigte, slapeloosheid, migraine hoofpyne, sweet wat baie suur of sterk ruik, afwisselende hardlywigheid en diarree, kosvergrype, suiker/sout-sug, sooibrand/opgeblasenheid, reflux, vel-vlekke of kolle, moedeloos, energieloos, neerslagtig, swak konsentrasie, kort asem, urine wat ʼn baie suur reuk het, oorgewig, oormatige vet aan u heupe, ens.