Oorkom Jou Hoogmoed

Vergewe is die sleutel tot ‘n volwasse lewe, MAAR die beterwetigheid moet verwyder word.

Om vry te kom moet u die volgende verstaan:

  1. U moet verstaan dat satan se sonde… Wat hom sy ere plek in die hemel gekos het, was hoogmoed.
  2. U moet verstaan dat Hamman [koning Ahasveros se beste vriend] se hoogmoed het hom die hoogste tol laat betaal, hy is verneder tot op grondvlak en is by dit alles gehang aan ‘n galg.
  3. U moet verstaan dat Job se hoogmoed het hom ‘n vreeslike prys laat betaal… Nie net is sy kinders dood nie, maar sy liggaam het siek geword soveel so dat hy op die ashope sy swere gekrap het met ‘n potskerf. Selfs het hy finansiëel alles verloor en sy vrou wou hom verlaat.
  4. U moet verstaan dat hierdie geestelike wet het die vermoë om jou te verneder maar as u uself verneder deur vasting en gebed sal die Here u verhoog.
  5. U moet verstaan dat die Britse volk die Afrikaner verneder en vertrap het… Ja selfs so dat die kinders gespot en vergruis was in konsentrasie kampe en die vrouens soos diere toegsluit was. Nadat selfs die plase afgeberand was.
  6. U moet verstaan dat ‘n volk wat verwerp en geminag en verneder word sal teen hulle heersers opstaan. Sonder ‘n gewete en nie net alles verbrand nie maar sal moor om vergelding te soek.

Luister na die Video en Bid Saam

Nou het u ‘n Keuse van Drie

1
U kan die Module Bestel

2
U kan die Selfhelp Korrespondensie Kursus Bestel

3
U kan ‘n Afspraak Maak om My te kom Sien

Huweliks- en Individuele Berading.
Beskikbaar aanlyn en in persoon. Ons help jou graag.