Oorkom Jou Verwerping

Vergewe is die sleutel tot ‘n volwasse lewe, MAAR die angstigheid [gif] moet verwyder word.

Om vry te kom moet u die volgende verstaan:

  1. U moet verstaan dat verwerping is die nommer een emosionele letsel wereldwyd en dat selfs Paulus dit ervaar het
  2. U moet verstaan dat die person wat u die meeste verwerp het ook maar net n verworpene is
  3. U moet let op twee Bybelse beginsels (a.) Vergifnis is van kardinale belang en (b.) Vertrou nie op mense of op jou eie vermoë nie.

Luister na die Video en Bid Saam

Nou het u ‘n Keuse van Drie

3
U kan ‘n Afspraak Maak om My te kom Sien

Huweliks- en Individuele Berading.
Beskikbaar aanlyn en in persoon. Ons help jou graag.

Menu