Oorkom Vloeke in Jou Lewe

Vergewe is die sleutel tot ‘n volwasse lewe, MAAR die vloeke [curses] moet verwyder word.

Om vry te kom moet u die volgende verstaan:

  1. U moet verstaan dat u betrokkenheid by die okkulte verseker ‘n vloek op u lewe gaan nalaat
  2. U moet verstaan dat ‘saamslaap en seksuele sondes verseker u ‘bind’ aan die persoon … Dit het ‘n direkte negatiewe aanslag op jul huweliks eenheid.
  3. U moet verstaan dat daar krag in u woorde is – dit wat u oor uself gespreek het bind jou self sodat jy van jou vryheid beroof word. Selfs woorde wat u oor ander gespreek het en of hulle wat jou vervloek het, speel ‘n groot rol in u lewe.
  4. U moet verstaan dat emosionele bande van die verlede moet gebreek word – selfs vorige liefdes verhouding of die dood van ‘n persoon. Tatoos vorm ook ‘n verbintenis met die persoon wat op u geteken het – [die prentjie kan u behou maar die ‘soul tie’ moet gebreek word].

Luister na die Video en Bid Saam

Nou het u ‘n Keuse van Drie

3
U kan ‘n Afspraak Maak om My te kom Sien

Huweliks- en Individuele Berading.
Beskikbaar aanlyn en in persoon. Ons help jou graag.