WERKSWINKEL

Oorkom Huweliks Ongelukkighede

  • Kan nie kommunikeer nie
  • Sien altyd my foute raak
  • Ek die koue een
  • Kan nie geskille oplos nie
  • Skoonouers meng in
  • Kinders is buite beheer
  • ‘n Tweede huwelik
  • Alles het so goed begin
  • Saambly ons wil trou maar
  • Ek word beheer en het geen sê nie

Algemene Inligting oor Werkswinkel

  • Twee uur sessie met praktiese oefeninge.
  • Materiaal/toegang is gratis – bring altyd n dankoffer saam.
  • R50.00 vir u tee, toebrootjies en lokaal.
  • Woensdae en Saterdag oggende.
  • Plek vir 15 mens per groep.

Bespreking belangrik.

Voltooi die aansoekvorm.

Ons sal u op hoogte hou van die datum vir die volgende werkswinkel.