WERKSWINKEL

Eindtyd Gebeure

  • Wat staan die Christen te doen voor die wegraping?
  • Daniel en openbaring en wereldwye verwikkelinge
  • Rusland/turkye. Midde-Ooste, Israel, Suid-Afrika
  • Eenwêreld regering
  • Onderdrukking van die wedergeborene

Algemene Inligting oor Werkswinkel

  • Twee uur sessie met praktiese oefeninge.
  • Materiaal/toegang is gratis – bring altyd n dankoffer saam.
  • R50.00 vir u tee, toebrootjies en lokaal.
  • Woensdae en Saterdag oggende.
  • Plek vir 15 mens per groep.

Bespreking belangrik.

Voltooi die aansoekvorm.

Ons sal u op hoogte hou van die datum vir die volgende werkswinkel.