Module A-H – Metamorfose: CD Stel / Elektronies
R 480.00
8x CDs ingesluit: Module A-H (Elektronies ook beskikbaar op versoek)
- Elke CD is gebaseer op een van die Metamorfose Kursus se modules en was opgeneem in verskeie kerke reg oor ons land.
- Elke lering is gestruktureerd en maklik verstaanbaar.
- Onderwerpe wat aangespreek word:
– Die oorsig en die samestelling van die mens.
– Die Okkultiese betrokkenheid met gepaardgaande vloeke.
– Vrese en sy vernietigende inpak op ʼn mens.
– Verwerping en rebellie loop hand aan hand.
– Depressie en ʼn onsensitiewe gees.
– Hoogmoed se verstommende nagevolge.
– Finansies en die sleutel tot oorvloedigeheid en laastens.
– Herlewing wat ons land so bitter nodig het.
Bederf uself deur te luister na die bevrydende material,- lag saam en huil saam oor al die getuienisse- en skenk dit vir ‘n andere.
Categories: All Store Items, CD, Kursus, Metamorfose Kursus
Tags: Louis de Kock, Metamorfose CDs, Metamorfose Kursus
Related products
-
Sale!

Stresbeheer: Tiendag Kursus
R 1,950.00Original price was: R 1,950.00.R 1,100.00Current price is: R 1,100.00. Add to cart -
Sale!

Trauma Beheer Korrespondensie Kursus
R 4,200.00Original price was: R 4,200.00.R 3,900.00Current price is: R 3,900.00. Add to cart -

Module G – Konings en Priesters: Finansies
R 350.00 Add to cart

