Die letsels in jou lewe: PEFM Onderhoud

PEFM Onderhoud met Dr Louis De Kok Het jy geweet? Werke van die vlees bepaal die letsels in jou lewe. Luister na PEFM se onderhoud met Dr Louis de Kock…

Woede, ‘n vloek of seën?

Brandpunt onderhoud met Dr Louis oor WOEDE https://www.metamorfose.co.za/wp-content/uploads/2020/11/BRANDPUNT-Woede-n-vloek-of-n-seen.mp3

Ds. Johan Els voer onderhoud met Dr Louis oor ANGS

Ons nooi u uit om na die onderhoud te luister wat Ds. Johan Els gevoer het met Dr Louis oor ANGS op Radio Kansel. https://metamorfose.co.za/downloads/JOHANN-onderhoud-met-Dr-Louis-de-Kock-ANGS.mp3