Meer vertroue
Wat die Beradings kursusse aanbetref vind ek regtig baie baat Dit het vir my soveel vertroue gegee en n baie beter verhouding met my Here. Ek sien dinge in n ander lig as voorheen en veral as ek ook met mense praat. Ek sal verseker hierdie kursus vir ander aanbeveel. Ek glo elke mens moet die kursus doen om jouself eers \\dqgesond\\dq te maak en dan dit aan ander oor te dra.