WERKSWINKEL

Word Bemagtig om Ander te Help

  • Help mense wat depressief is
  • Help mense wat nie kan vergewe nie
  • Help mense wat vrees bevange is

Soveel beraders en sielkundiges konsentreer op die vrugte van die emosionele letsel. Dit bring nie genesing voort nie…

Die oorsprong of die boom moet verwyder word.

Hierdie werkswinkel is geskoei op die “Bemagtig Jouself Kursus”.

Algemene Inligting oor Werkswinkel

  • Twee uur sessie met praktiese oefeninge.
  • Materiaal/toegang is gratis – bring altyd n dankoffer saam.
  • R50.00 vir u tee, toebrootjies en lokaal.
  • Woensdae en Saterdag oggende.
  • Plek vir 15 mens per groep.

Bespreking belangrik.

Voltooi die aansoekvorm.

Ons sal u op hoogte hou van die datum vir die volgende werkswinkel.