Metamorfose Kursus: Handleiding + Plus 8 Audio Leringe
R 950.00
- Gebore in 1948 en weer-gebore op Betlehem in 1972. ‘n Metamorfose vind plaas en my hele lewe draai handomkeer.
- Deurweek met Sy Gees word ek aan gevuur om Sy werk te doen.
- Hierdie boek is die totale samevatting van al agt voorafgaande modules. [A-H]
- Die inspirasie kom van Hom af en is gebore uit direkte ingrypings van Sy Gees in ons lewe.
- Ek kan net so wel sê hierdie Boek, is ʼn biografie van ons lewe: Al die wonderlike ontmoetings en die openbarings kennis met gepaardgaande genesings in myself, my gesin en talle Gemeentes en individue.
Plus agt audio leringe word gestuur oor elke module (elektronies op u selfoon).
Categories: All Store Items, Handleiding, Kursus, Metamorfose Kursus
Tags: Handleiding, Louis de Kock, Metamorfose, Metamorfose Kursus, Openbaring
Related products
-
Sale!

Bemagtig ‘n Ander Self-Help Beradingskursus (Korrespondensie)
R 5,200.00Original price was: R 5,200.00.R 4,680.00Current price is: R 4,680.00. Add to cart -

Module B – Maak die Gevangene Vry: Okkulte
R 350.00 Add to cart -
Sale!

Module C – Die Leeu in jou Lewe: Vrees
R 350.00Original price was: R 350.00.R 280.00Current price is: R 280.00. Add to cart

