Het Jy Geweet…?

Jou lewenservaring, en dit sluit nou in egskeidings, trauma, molestering, gaan bepaal watter letsel die mees prominentste gaan wees in jou lewe. Soort soek altyd soort. Jou oorwegende letsel sê…

Hoekom Storms In Jou Lewe?

……… “en ‘n groot stormwind het opgekom, en die golwe het in die skuit geslaan, sodat dit al vol wou word.” Mar 4:37 • Ons lees die verhaal van die…

Huwelik Funksioneer

Huwelik sal nie na behore funksioneer nie terwyl daar nog emosionele letsels van die verlede is nie Almal van ons het dit, word gevorm in die geheue basis. Tydens die…

Die letsels in jou lewe: PEFM Onderhoud

PEFM Onderhoud met Dr Louis De Kok Het jy geweet? Werke van die vlees bepaal die letsels in jou lewe. Luister na PEFM se onderhoud met Dr Louis de Kock…

Woede, ‘n vloek of seën?

Brandpunt onderhoud met Dr Louis oor WOEDE https://www.metamorfose.co.za/wp-content/uploads/2020/11/BRANDPUNT-Woede-n-vloek-of-n-seen.mp3

Ds. Johan Els voer onderhoud met Dr Louis oor ANGS

Ons nooi u uit om na die onderhoud te luister wat Ds. Johan Els gevoer het met Dr Louis oor ANGS op Radio Kansel. https://metamorfose.co.za/downloads/JOHANN-onderhoud-met-Dr-Louis-de-Kock-ANGS.mp3

Ons Lewensverhaal – Radio Kansel Onderhoud Deel 6

Ons Lewensverhaal. Bertha Le Roux #VreugdeJoy gesels ek met Dr Louis De Kock (Pastorale Berader) oor Metamorfose en genesing. https://metamorfose.co.za/downloads/radio-kansel-bertha-le-roux/Track-6.mp3

Soort soek Soort – Radio Kansel Onderhoud Deel 5

Soort soek Soort. Bertha Le Roux #VreugdeJoy gesels ek met Dr Louis De Kock (Pastorale Berader) oor Metamorfose en genesing. https://metamorfose.co.za/downloads/radio-kansel-bertha-le-roux/Track-5.mp3