082 371 2863
louis@metamorfose.co.za
Winkel
Product has been added to your cart.
  • Tuis
  • Oor Ons
  • Het jy geweet…
  • Berading
  • In ‘n Noodsituasie?
  • Winkel
  • Korrespondensie Kursusse
    • Oor ons Beradingskursusse
    • Bemagtig Jouself Beradingskursus
    • Bemagtig ‘n Ander Beradingskursus
    • Trauma Beheer Korrespondensie Kursus
  • Seminare
    • Bevryding Seminaar
    • Optimaliseer U Hormoonvlakke
    • Fasiliteringskursus
    • Huwelik Seminaar
    • Eindtye Seminaar
  • Artikels
  • Getuienisse
  • Videos
  • Kontak

Depressie

“Every time you see a bra-less woman in men’s jeans, choosing to act like a man rather to sleep with a one, every time you see a handsome  young man who could have been someone’s father, walking like someone’s mother—you may be looking child abuse in the face. If you think it is ugly, you’re right. If you think it’s wrong, you’re right again. If you think it can’t be healed, you’re dead wrong! 

If you look closely into there eyes, you will sense that something in this person is weak, hurt, maimed or disturbed, but fixable.
If someone ‘uncovered’ you, there is a feeling of being violated. Even when these feelings are suppressed , and they often are, they are still powerful. Like fruit peeled too soon, it is damaging to uncover what God wanted to remain protected. Who amongst us can repeel a banana once it has been peeled?   “With men it is impossible, but not with God.“ – T.D. Jakes .

MOLESTERING is nie net penetrering nie maar ook ontbloting, betasting of amper gemolesteerd. Elk van die dade wat aan u gedoen was het presies dieselfde nagevolge by mans sowel as by vrouens.
Molestering se nagevolge:
•    Seksuele probleme.
•    Ander persone se inmenging in jou huwelik
•    Geen vertroue en jaloersheid teen oor jou huweliksmaat
•    Oorheersende vulgêre gedagtes
•    Flirting
•    Pornografie/bloufilms
•    Depressie en/of selfmoord

Die moment dat molestering plaasvind begin die kind skuldig te voel en met die tyd word hy neerslagtigheid, seksuele inaktiwiteite neem toe en baie keer die uiteinde — selfmoord.

‘n Werklike geval soos opgeteken in die Beeld, 14 September 2004.
Gevolge van die molestering/verkragting.
Die persoon:
•    Het kontak verbreek met haar vriende
•    Het slaapversteurings en eetversteuring ondervind
•    Het depressie en angsaanvalle gekry
•    Het gevoel soos ‘n verworpene en ʼn nuttelose gevoel het toegeneem
•    Het sy ’tienerwees’ verloor en ek het oud geword
•    Het ook erge geestelike en emosionele probleme ervaar

Twee uit elke drie kinders –seuns en dogters- word gemolesteer en dit is tien jaar terug se statistiek. Huidiglik het S.A. die hoogste molesteringssyfer wêreldwyd.  Die selfde nagevolge word ondervind by mans en vrouens.

‘N KIND MET ‘N SKULDKOMPLEKS IS OOK DIE KIND WAT SEKSUEEL GEMOLESTEER WORD EN OOK VROEG IN SY LEWE DIE LEWE AS SINLOOS BESKOU. DEPRESSIE EN OOK SELFMOORDNEIGINGS VOLG.

DEPRESSIE  … die siekte van die eeu … hulle sê daar is geen genesing nie
Daar is min mense wat nie kan getuig van daardie gevoel van neerslagtigheid, twyfel en pessimisme wat van tyd tot tyd op hulle toesak nie. Ander woorde wat ook gebruik word om die  toestand te beskryf, is neerslagtigheid en bedruktheid. Die voorkomssyfer van depressie is in der waarheid so hoog, dat dit as “the common cold of mental illness” bestempel word.   Hierdie depressiewe gevoel kan wissel van ‘n relatiewe ligte melancholie tot ‘n gevoel van totale hulpeloosheid, wanhoop en eensaamheid. Depressiewe persone huil maklik en veral by meer depressiewe persone word die sogenaamde hulpeloosheid of hopeloosheidsindroom dikwels aangetref; ‘n gevoel dat alles verlore is en dat niemand hulle meer kan help nie.

Gepaardgaande met die depressiewe gevoel kom die volgende ook voor:
Herhalende gedagtes rakende die dood of selfmoord. Daar word gereken dat ten minste 60% van alle selfmoorde se wortel gesoek kan word by depressiwiteit.
Skuldgevoelens. Myns insiens is dit die wortel van die meeste depressiewe gevalle. Skuldgevoelens wat nog nie voor die Here bely en erken is nie. Verwyder die skuldgevoelens en die persoon se depressiwiteit verdwyn soos mis voor die son. Depressie kan gewortel wees in sonde soos in Psalm 51. Dit kan ook ontstaan deur ‘n gevoel van mislukking of ontoereikendheid, en kan selfs veroorsaak word deur onbenullighede in ‘n persoon se lewe.

Psa 51:1  ‘n Psalm van Dawid, toe die profeet Natan na hom gekom het, nadat hy by Bátseba ingegaan het. Wees my genadig, o God, na u goedertierenheid; delg my oortredinge uit na die grootheid van u barmhartigheid. Was my heeltemal van my ongeregtigheid en reinig my van my sonde.  Want ék ken my oortredinge, en my sonde is altyddeur voor my. Teen U alleen het ek gesondig en gedoen wat verkeerd is in u oë, sodat U regverdig kan wees as U spreek, rein as U gerig hou. 

Die Pastorale Berader met ‘n sielkundige aanslag is ‘n professionalis en spesialiseer in die verwydering van emosionele letsel. Waar die Pastorale Berader geskoei in sielkunde; die Gees van God in ag neem ontken baie Sielkundiges die bestaan daarvan.

VOORBEELD:
Die Sielkundige sal onder andere Cilift gebruik om die gevoel van depressie te onderdruk , maar met baie newe effekte [Google dit gerus] Cilift side effects: Citalopram an ingredient of Cilift can have a number of adverse effects: Fatigue, drowsiness, dry mouth, increased sweating trembling, headache, dizziness, sleep distur-bances, insomnia, cardiac arrhythmia, hallucinations, blood pressure changes, nausea and/or vomiting, diarrhea, heightened anorgasmia in females, impotence and ejaculatory problems in males, suicidal thoughts, etc.

Die Terapeut wie se studieveld in beide Teologie en Sielkunde lê sal as aanslag Jak. 5:16 gebruik om die skuldgevoel te verwyder. Depressie, neerslagtigheid, selfmoord gedagtes, is in elk geval ‘n vrug van ‘n emosionele letsel.

Post Views: 2,576
Previous Post
Hoe Jou Emosies Jou Dalk Siek Gemaak Het
Next Post
New Age Medisyne se Werklike Effek

Onlangse Artikels

  • Het Jy Geweet…?
  • Hoekom Storms In Jou Lewe?
  • Huwelik Funksioneer
  • Die letsels in jou lewe: PEFM Onderhoud
  • Woede, ‘n vloek of seën?

Kategoriëe

  • Huwelik (1)
  • In the Media (9)
  • Siektes (2)
  • Uncategorized (10)

Ontvang ons Nuusbrief

Ontvang Dagstukke

Ons Resensies

Dr. Louis de Kock - Pastorale-Sielkunde huweliksberader
5.0
Based on 20 reviews
powered by Google
review us on
Louisa Pretorius
07:32 28 Jun 22
Dr. Louis de Kock prayed for me just a few days ago. He let me forgive those who harmed me. I decide to do introspection and forgive all people who harmed me. I'm a new woman. I keep on clinging to Jesus. When I start my studies, in module A I realise something is terribly wrong. Yes I know to forgive, I know what unforgiveness and bitterness can do. But I realised I'm not ready to go on, but must seek help. Thank you Jesus for Dr. Louis de Kock. Thank you that Lord that You use us to be vessels for You. Saints you have to believe. Faith with this course is needed. It's very important. Methamorfoses studies, are life changing. Thank you Doc Louis. All the praise and honour to Jesus my Saviour.
Melissa Ellis
10:53 28 Mar 22
Was a wonderful experience. Exactly what we needed. Gained so much knowledge. Can highly recommend to all.
Angelica Herwill
05:27 05 Mar 22
Dr Louis is the best thing that has happened to us, from the moment we walked through his door we had this calmness over us, we received a lot of answers and guidance towards the future!! I would recommend Dr Louis to anyone!!!!
Jasmin Cloete
13:33 21 Dec 21
I immediately felt helped, so thankful!!!
ROCHELLE BODENSTEIN
11:28 29 Nov 21
I got a lot off answers. Dr Louis helped me see how the past and present affect my life. It feels like a lot off weight has lifted from me

© 2023 Dr Louis de Kock.
Website Proudly Designed by Wired Ink / Marketing & SEO Done By SyteDigital.

Facebook
YouTube
LinkedIn
X
  • Tuis
  • Contact