Jou lewenservaring, en dit sluit nou in egskeidings, trauma, molestering, gaan bepaal watter letsel die mees prominentste gaan wees in jou lewe. Soort soek altyd soort. Jou oorwegende letsel sê…
In eerste nege maande kan die moeder en vader alreeds d.m.v. hulle gedagtes en emosies `n direkte invloed uitoefen op die bevrugte eiersel. Daar word gereken dat die eiersel ses…
VERGIFNIS, is die sleutel tot ‘n oorvloedige lewe! ‘n Perd kan gebring word tot by die water, maar drink moet hyself. Vergifnis begin by ‘n gewillige hart. There is nothing…
Voorwaardes na finansiële voorspoed, “soos net God dit kan bewerkstellig” Vriend, een ding verstaan beide van ons maar al te goed, en dit is dat ons teenstander daarop uit is om…
‘n Emosionele letsel, en almal van ons het dit, word gevorm in die geheuebasis. Die oorsprong daarvan kan gevind word alreeds voor geboorte of as gevolg van omgewings faktore of…
Twee geestelike wette geld vir elke mens. As jy dink en as jy optree asof jy beter is as ‘n andere dan gaan die Here jou verneder. “Begin negentigs grou…
Ek was verwerp en kon ʼn Gay gewees het. Alreeds voor geboorte was ek nie aanvaarbaar nie. Ma begeer ‘n dogter en ek, ‘n seun. Om te kompenseer vir haar…