082 371 2863
louis@metamorfose.co.za
Winkel
Product has been added to your cart.
  • Tuis
  • Oor Ons
  • Het jy geweet…
  • Berading
  • In ‘n Noodsituasie?
  • Winkel
  • Korrespondensie Kursusse
    • Oor ons Beradingskursusse
    • Bemagtig Jouself Beradingskursus
    • Bemagtig ‘n Ander Beradingskursus
    • Trauma Beheer Korrespondensie Kursus
  • Seminare
    • Bevryding Seminaar
    • Optimaliseer U Hormoonvlakke
    • Fasiliteringskursus
    • Huwelik Seminaar
    • Eindtye Seminaar
  • Artikels
  • Getuienisse
  • Videos
  • Kontak

Verwerping – Ek kon gay gewees het

Ek was verwerp en kon ʼn Gay gewees het. 

Alreeds voor geboorte was ek nie aanvaarbaar nie. Ma begeer ‘n dogter en ek, ‘n seun.  Om te kompenseer vir haar groot teleurstelling het ek opgetree soos meisie en altyd die ander broers met koek en kos bedien. Diep in my wese was daar ‘n uitroep,  “Verwerp my net nie, ma!”
Verbittering, minderwaardigheid, rebellie en selfbejammering volg.  Nie net teenoor die ouers nie, maar ook teenoor die Here. Hoekom is ek nie goed genoeg nie, hoekom is ek nie ‘n dogter nie?

Maklik is dit om die Here te blameer en ook om in opstand te kom teenoor jou ouers.
Die werklikheid van hierdie persoonlikheids-verandering kom eers tot sy volheid in die huwelik. Soort soek soort. Annatjie, my vrou moes ‘n seun gewees het.
Met haar oormaat manlike hormone en my oormatige vroulike hormone stap ons `n huwelik in. Sy speel die rol van ‘n man en ek die rol van ‘n vrou. ‘n Resep saamgestel deur die duiwel om verwoesting mee te bring.

Satan gebruik my ouers om te help met sy plan.
Ma was verwerp en Pa was verwerp as kinders en uit hulle gebrokenheid gedink hulle doen goed aan ons as kinders, maar het slegs voortgebou op hulle eie tekortkominge om so die hand van die duiwel te versterk.

Twintig jaar later kon ons uit hierdie strik ontsnap.  
Begrip en kennis van u spesifieke situasie is die antwoord. Al ons uitroepe en al ons teleurstellings en al ons vernedering kon nie opweeg teenoor dit wat Jesus moes ervaar het as mensekind, Hy die mees verworpene.

Die amigdala stuur boodskappe na die outonome senuweestelsel en die endokriene stelsel om slegte hormone (kortisol) of goeie hormone (oksitosien) af  te skei. Gevolglik kan dit ‘n chemiese wanbalans in jou liggaam voortbring wat lei na siektes, emosionele probleme en  ja selfs persoonlikheids verandering..

Dit wat jy van jouself dink so is jy en word jy eventueel.
Seuns wat dogters moes gewees het, se endokrien- kliere skei meer vroulike hormone af en die seuns tree op asof hulle dogters is. Hulle praat en loop en handel soos dogters. Dit is nie ‘n aangeleerde gedrag nie.
Homoseksuele neigings kan dan volg. So kragtig is die woorde wat ouers teenoor hulle kinders spreek [selfs van af voor geboorte] dat vervorming plaasvind in die sielsdimensie, wat daarna oorvloei na die liggaam van die persoon.

Aanhaling uit T.D. Jakes se boek  ‘Healing, blessing and freedom’
A spirit can manifest itself in many forms. For some it maybe low self-esteem caused by child abuse, rape, wife-abuse or divorce. I realize that these are natural problems, but they are rooted in spiritual ailments.  Approximately five out of every ten marriages end in divorce. Those broken homes leave a trail of broken dreams, people and children. Only the Master can heal these victims in the times we live. He can treat the long-term effects of this tragedy. One of the great healing balms of the Holy Spirit is forgiveness. To forgive is to break the link between you and your past. Sadly enough, many times the person hardest to forgive is the one in the mirror. Although they rage loudly about others, people secretly blame themselves for a failed relationship. There is no healing in blaming others.

Was u verwerp?

Post Views: 2,391
Previous Post
New Age Medisyne se Werklike Effek
Next Post
Hoogmoed… is ‘n plan van die duiwel!

Onlangse Artikels

  • Het Jy Geweet…?
  • Hoekom Storms In Jou Lewe?
  • Huwelik Funksioneer
  • Die letsels in jou lewe: PEFM Onderhoud
  • Woede, ‘n vloek of seën?

Kategoriëe

  • Huwelik (1)
  • In the Media (9)
  • Siektes (2)
  • Uncategorized (10)

Ontvang ons Nuusbrief

Ontvang Dagstukke

Ons Resensies

Dr. Louis de Kock - Pastorale-Sielkunde huweliksberader
5.0
Based on 20 reviews
powered by Google
review us on
Louisa Pretorius
07:32 28 Jun 22
Dr. Louis de Kock prayed for me just a few days ago. He let me forgive those who harmed me. I decide to do introspection and forgive all people who harmed me. I'm a new woman. I keep on clinging to Jesus. When I start my studies, in module A I realise something is terribly wrong. Yes I know to forgive, I know what unforgiveness and bitterness can do. But I realised I'm not ready to go on, but must seek help. Thank you Jesus for Dr. Louis de Kock. Thank you that Lord that You use us to be vessels for You. Saints you have to believe. Faith with this course is needed. It's very important. Methamorfoses studies, are life changing. Thank you Doc Louis. All the praise and honour to Jesus my Saviour.
Melissa Ellis
10:53 28 Mar 22
Was a wonderful experience. Exactly what we needed. Gained so much knowledge. Can highly recommend to all.
Angelica Herwill
05:27 05 Mar 22
Dr Louis is the best thing that has happened to us, from the moment we walked through his door we had this calmness over us, we received a lot of answers and guidance towards the future!! I would recommend Dr Louis to anyone!!!!
Jasmin Cloete
13:33 21 Dec 21
I immediately felt helped, so thankful!!!
ROCHELLE BODENSTEIN
11:28 29 Nov 21
I got a lot off answers. Dr Louis helped me see how the past and present affect my life. It feels like a lot off weight has lifted from me

© 2023 Dr Louis de Kock.
Website Proudly Designed by Wired Ink / Marketing & SEO Done By SyteDigital.

Facebook
YouTube
LinkedIn
X
  • Tuis
  • Contact