Korrespondensie Kursusse

Voltooi in die gemak van u eie huis.
Verskeidenheid kursusse beskikbaar.

Beradingskool

Getuienis

Dr. Louis, Buiten om te sê…Goeiedag, weet ek nie waar om te begin. Ek het gister my studiemateriaal ontvang. WHOW!!!….sommer al gisteraand hier en daar gelees…soveel “RAAK GELEES” druppel in die emmer versus vol emmer….nou pas die eerste CD geluister…ek weet wat ek weet en dit is… dat daar baie MEER is…sien ek my geestelike groei en ontdek…en regmaak …om net meer te ontdek… Sê ek net …dankie Here vir U leiding.. dankie vir bewusmaking en bewuswording van my gees met U doel en wil vir my…dankie vir geestelike mentors en herders…dankie vir Dr. Louis wat kragtig deur U gebruik word om mense soos ek te beraad en toe te rus in die wonderlikste “verstaan taal”…dankie Here dat Dr. Louis se “verlede seer” vandag vir my tot seën is… Here lei en versterk my op my pad… juis om met my gister’s se praktiese ondervinding waarmee U my gekwalifiseer het vir ander tot seën kan wees… dankie Here vir die voorreg om deel te kan wees van hierdie kursus…ALLES tot U eer Here…Here ek spreek lewe in hierdie bediening …dat dit soos ‘n groot golf oor Suid Afrika spoel… inloop in elke huisgesin…sodat GENESING plaasvind in siele… ek bid dit in JESUS NAAM Amen…

Die wiel is aan die rol Pastoor Louis…hier kom ‘n ” awesome road to travel”…

Geseënde dag

Wat maak hierdie kursusse uniek?

  • Baie praktiese toepassings en oefeninge wat gebaseerd is op u nuutgevonde teoreties insig. Gees geïnspireerd, skrif gefundeerd met ‘n sielkundige grondslag.
  • ‘n Holistiese benadering wat die interaksie behandel tussen die gees van die mens en sy liggaam en sy siel’s dimensie. Vervul so u doel op die aarde – word ‘n sielewenner duisend! Myns-insiens is die kursus ‘n moet vir elke gelowige en gaan u ‘n vernuwing ervaar in u verhouding met die Here.
  • Nie net gaan ons u in staat stel om ander te help, maar uself gaan genesing ontvang van traumatiese gebeurtenisse.

Word ‘n Berader

[just_icon icon=”Defaults-chevron-down” icon_size=”32″ icon_link=”url:https%3A%2F%2Fwww.metamorfose.co.za%2Fkorrespondensie-berading-kursusse%2F%23second|title:Korrespondensie%20Berading%20Kursusse||”]

Wat ander sê…

Individuele Berading

Verskillende Korrespondensie Kursusse