082 371 2863
louis@metamorfose.co.za
Winkel
Product has been added to your cart.
  • Tuis
  • Oor Ons
  • Het jy geweet…
  • Berading
  • In ‘n Noodsituasie?
  • Winkel
  • Korrespondensie Kursusse
    • Oor ons Beradingskursusse
    • Bemagtig Jouself Beradingskursus
    • Bemagtig ‘n Ander Beradingskursus
    • Trauma Beheer Korrespondensie Kursus
  • Seminare
    • Bevryding Seminaar
    • Optimaliseer U Hormoonvlakke
    • Fasiliteringskursus
    • Huwelik Seminaar
    • Eindtye Seminaar
  • Artikels
  • Getuienisse
  • Videos
  • Kontak

Emosionele Letsels en Verskillende Benaderinge tot Genesing

  • In eerste nege maande kan die moeder en vader alreeds d.m.v. hulle gedagtes en emosies `n direkte invloed uitoefen op die bevrugte eiersel. Daar word gereken dat die eiersel ses ure na konsepsie alreeds gevoelig is vir beïnvloeding van die ouers.
  • Die moeder het direkte kontak met die kind terwyl die vader ʼn geweldige rol speel op die ma se emosionele toestand tydens die swangerskap.
  • Die kind se lewensgeskiedenis veroorsaak ook positiewe of negatiewe inpakte op sy geheue basis.
  • Sy interaksie met sy ouers, sy medemens, traumatiese ondervindings waardeur hy moes worstel gaan verseker ʼn rol speel.
  • ʼn Naasbestaande se dood of gemolesteerd of die egskeiding van die ouers laat letsels na wat gewoonlik in die huwelik te voorskyn kom met traumatiese gevolge.

Die sielkundige se taak is om vas te stel waar die persoon se emosionele letsel ontstaan het. Hipnose -waarteen ons gekant is- word onder andere gebruik. Met die vasstelling van die oorsprong en die identifisering van die wortel of letsel word die kliënt nou geleer om met die probleem saam te leef.

Om dit leefbaar te maak kan slaapterapie of medikasie aangewend word. Selfs redigering is ‘n opsie. Sodra die ‘druk’ verwyder word verdwyn die simptome en dit wil voorkom asof die persoon dan genees is. Maar sodra die ‘hulpmiddels’ of ‘steunmiddels’ of ‘onderdrukkers’ nie gebruik word nie herrys die simptome en die probleme is baiekeer erger as ooit vantevore.

Die medikasie bring tydelike verligting mee maar met baie newe effekte, emosioneel bly u egter altyd afhanklike van die hulpmiddel. Die grootse probleem met die metode van onderdrukking is in jou  geestelike dimensie. Die emosionele letsel veroorsaak geestelike stagnasie –bly ‘n baba Christen. U sal nooit geestelike volwassenheid bereik nie.
Byvoorbeeld, Cilift word gebruik om die gevoel van depressie te onderdruk, maar het baie newe effekte:
Cilift side effects: An ingredient of Cilift can have a number of adverse effects: Fatigue, drowsiness, dry mouth, increased sweating trembling, headache, dizziness, sleep disturbances, insomnia, cardiac arrhythmia, hallucinations, blood pressure changes, nausea and/or vomiting, diarrhea, heightened anorgasmia in females, impotence and ejaculatory problems in males, suicidal thoughts, etc.

Permanente genesing word slegs volhou deur die toepassing van God se Riglyne wat by die 6,000 jaar beproef is:

  • Die belydenis teenoor ‘n regverdige.
  • Die vergewe van die betrokkenes.
  • Die respektering van jou ouers.
  • Die inwerkende krag van die Heilige Gees.
  • Die toepassing van God se Woord.
  • Die inneem van vitamines.
  • Die erkenning van eie swakhede.
  • Die beheer van jou gedagtes ens. is almal faktore wat in ag geneem moet word as u ‘n oorwinnende lewe in besit wil neem.

Die Pastorale Berader is ‘n professionalis en spesialiseer in die verwyderingemosionele letsels of dooie werke. Net die Here bring permanente genesing voort.
Heb 9:14  hoeveel te meer sal die bloed van Christus …julle gewete reinig van dooie werke [emosionele letsels] om die lewende God te dien

Waar die PastoraleBerader; die Gees van God in ag neem ontken baie Sielkundiges die bestaan daarvan. Die Terapeut wie se studieveld in beide Teologie en Sielkunde lê sal as aanslag Jak. 5:16 gebruik, om diete verwyder. Depressie, neerslagtigheid, gedagtes, is in elk geval ‘n vrug van ‘n emosionele letsel.
Jas 5:16  Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot krag

Hierdie emosionele letsel of werke van die vlees, opponeer die vrug van die Gees.
Paulus word verwerp deur Barnabas en ‘n verbittering ontstaan by hierdie Geesgeïnspireerde man van God. In sy benoudheid roep hy na die Here, met twee openbarings wat sy lewensrigting bepaal en wat ook die basis vorm van permanente genesing.

Gal 5:17  …want die [werke] van die vlees begeer teen die Gees, en die Gees teen die vlees; en hulle staan teenoor mekaar, sodat julle nie kan doen wat julle wil nie. En die werke van die vlees is openbaar, naamlik owerspel, hoerery, onreinheid, ongebondenheid…
Rom 12:2  En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.

Post Views: 3,474
Previous Post
Vergifnis: En as hy nie WIL vergewe nie?
Next Post
Gees, siel en liggaam

Onlangse Artikels

  • Het Jy Geweet…?
  • Hoekom Storms In Jou Lewe?
  • Huwelik Funksioneer
  • Die letsels in jou lewe: PEFM Onderhoud
  • Woede, ‘n vloek of seën?

Kategoriëe

  • Huwelik (1)
  • In the Media (9)
  • Siektes (2)
  • Uncategorized (10)

Ontvang ons Nuusbrief

Ontvang Dagstukke

Ons Resensies

Dr. Louis de Kock - Pastorale-Sielkunde huweliksberader
5.0
Based on 20 reviews
powered by Google
review us on
Louisa Pretorius
07:32 28 Jun 22
Dr. Louis de Kock prayed for me just a few days ago. He let me forgive those who harmed me. I decide to do introspection and forgive all people who harmed me. I'm a new woman. I keep on clinging to Jesus. When I start my studies, in module A I realise something is terribly wrong. Yes I know to forgive, I know what unforgiveness and bitterness can do. But I realised I'm not ready to go on, but must seek help. Thank you Jesus for Dr. Louis de Kock. Thank you that Lord that You use us to be vessels for You. Saints you have to believe. Faith with this course is needed. It's very important. Methamorfoses studies, are life changing. Thank you Doc Louis. All the praise and honour to Jesus my Saviour.
Melissa Ellis
10:53 28 Mar 22
Was a wonderful experience. Exactly what we needed. Gained so much knowledge. Can highly recommend to all.
Angelica Herwill
05:27 05 Mar 22
Dr Louis is the best thing that has happened to us, from the moment we walked through his door we had this calmness over us, we received a lot of answers and guidance towards the future!! I would recommend Dr Louis to anyone!!!!
Jasmin Cloete
13:33 21 Dec 21
I immediately felt helped, so thankful!!!
ROCHELLE BODENSTEIN
11:28 29 Nov 21
I got a lot off answers. Dr Louis helped me see how the past and present affect my life. It feels like a lot off weight has lifted from me

© 2023 Dr Louis de Kock.
Website Proudly Designed by Wired Ink / Marketing & SEO Done By SyteDigital.

Facebook
YouTube
LinkedIn
X
  • Tuis
  • Contact