Voorwaardes na Finansiële Voorspoed

Voorwaardes na finansiële voorspoed, “soos net God dit kan bewerkstellig” Vriend, een ding verstaan beide van ons maar al te goed, en dit is dat ons teenstander daarop uit is om…

‘n Emosionele Letsel (ons almal het dit)

‘n Emosionele letsel, en almal van ons het dit, word gevorm in die geheuebasis.  Die oorsprong daarvan kan gevind word alreeds voor geboorte of as gevolg van omgewings faktore of…

Hoogmoed… is ‘n plan van die duiwel!

Twee geestelike wette geld vir elke mens.  As jy dink en as jy optree asof jy beter is as ‘n andere dan gaan die Here jou verneder. “Begin negentigs grou…