082 371 2863
louis@metamorfose.co.za
Winkel
Product has been added to your cart.
  • Tuis
  • Oor Ons
  • Het jy geweet…
  • Berading
  • In ‘n Noodsituasie?
  • Winkel
  • Korrespondensie Kursusse
    • Oor ons Beradingskursusse
    • Bemagtig Jouself Beradingskursus
    • Bemagtig ‘n Ander Beradingskursus
    • Trauma Beheer Korrespondensie Kursus
  • Seminare
    • Bevryding Seminaar
    • Optimaliseer U Hormoonvlakke
    • Fasiliteringskursus
    • Huwelik Seminaar
    • Eindtye Seminaar
  • Artikels
  • Getuienisse
  • Videos
  • Kontak

Vergifnis: En as hy nie WIL vergewe nie?

VERGIFNIS, is die sleutel tot ‘n oorvloedige lewe!

‘n Perd kan gebring word tot by die water, maar drink moet hyself.
Vergifnis begin by ‘n gewillige hart.

There is nothing wrong with being wrong—but there is something wrong with not making the necessary adjustments to get things right. Even with the Christian community, some do not believe in God’s ability to change the human heart. This unbeliever in God’s ability to change causes other people to judge others on the basis of their past. The Lord will show the place of repentance only to those who hunger and thirst after righteousness. One moment with the Spirit of God can lead you into a place of renewal that, on your own, you will not find and enjoy. – T.D. Jakes

Maar eers moet ‘n fondasie geskep word. As ‘n mens insig rondom die situasie kan opbou dan kan rasionele besluite geneem word. Hoekom tree die persoon so op en waarom raak u altyd deurmekaar met mense wat so maak, en hoekom reageer u so as die persoon dit doen, en wat is die nadraai sou u die verkeerde besluite neem?

Gekondisioneerde oortuigings: ‘n Mens se onbewuste word dwarsdeur jou kinderjare negatief gekondisioneer en in ons volwasse lewe is ’n negatiewe onbewuste een van die redes waarom ons nie presteer of ons volle potensiaal gebruik nie. ’n Navorser beweer dat die meeste ouers agtien negatiewe dinge sê vir elke positiewe stelling wat hulle maak. Van onderwysers, het hy gesê dat hulle twaalf negatiewe opmerkings teenoor elke positiewe opmerking maak. Volgens navorsing word ons kinders daagliks aan 432 negatiewe stellings blootgestel.
Erkenning word gegee aan Pieter van Jaarsveld vir sy skrywe “Die hart van die wenner.”

Job sit op die ashope en vier vriende omring hom in sy smart. Almal gee raad maar Job is nie gereed om Raad te aanvaar nie –dalk nog nie genoeg gesukkel nie!

Die eerste stap na oorwinning is altyd ‘n uitroep na verlossing. Sonder `n uitroep sou die Israeliete nog in Egipteland gebly het. In u geheuebasis word alles ingegraveer. Nie met mooi praatjies kan die groewe verwyder word nie, dalk geonderdruk word, maar uitgewis – nooit nie.

Hier volg nou die sleutel tot jou sukses en ek verwys na Paulus se riglyn na ‘n oorwinnende lewe. Vir eerstens laat hy ons goed verstaan dat daar ‘n innerlike stryd woed tussen die sielsdimensie, dit is nou jou rasionele denke, en die gees van die mens, God se Gees. Die Een wat jou rig en leer en vir jou net die beste wil hê. Die Gees sal sê “Vergewe vir skoonma” terwyl die denke, -jou verstand– sal sê “nie vandag nie.”

Dit is gedagtes, wat baie keer aangevuur word deur die duiwel, wat geonderdruk/oorkom moet word. Kain word gewaarsku om die ‘sonde’ nie toe te laat nie, om daaroor te heers. Hy ignoreer God se aanmaning en maak sy eie broer dood. Om in beheer te kom van jou lewe moet u toelaat dat God deur u opereer.

Maar die dwaas sal altyd sy eie weg kies. Ek weet beter en ek sal self die saak hanteer, al moet ek hom reg baklei. Ek sal hom wys wie is baas en wie is klaas.
Hierdie handeling verwyder God uit die prentjie uit. Soos die seun sit by die varke so sal ook hierdie jaar verloop vir diegene wat nie hulle hulp by die Here soek nie.

Salig of geseënd is die persoon wat rein van hart is, hulle sal U heerlikheid aanskou. `n Hart
sonder bekommernis, ‘n gedagtegang wat vry is om U te besing.
Verbittering en onvergewensgesindheid bring voort gedagtes wat onverhinderd voortsnel na ‘n pad van verwoesting.

Dawid roep uit en sê “Here, skep in my ‘n rein hart”
Was my met U bloed dan sal ek rein wees.

MOET NIE DIE FOUT BY ‘N ANDER SOEK NIE
Dit is asof die mens altyd die oorsakende probleem van jou gedragsoptrede by die deur van ‘n ander sal gaan soek. Daar is ‘n spreekwoord wat sê “Vee eers voor jou eie deur” en dan sê jy die bure aan om voor hulle huis skoon te maak.

Die Woord of -die Riglyne na `n oorvloedige lewe– verklaar dat u eers die balk uit jou oog moet verwyder voordat die fout by ‘n ander gesoek moet word. As u die balk verwyder het dan sal u in staat wees om die ander persoon te help met hulle probleem.

Die sleutel tot ‘n suksesvolle huwelik is juis hierin opgesluit. Twee gebrokenes ontmoet mekaar -’birds of the same feather flock together’- en hulle is onder die indruk dat hul huwelik ‘maanskyn en rose’ gaan wees.
Gou is die ontnugtering as hy of sy agterkom dat die ander een nie so ‘fraai’ is as wat hul gedink het nie. Nou begin die beskuldigings en die verwyte en probeer ons om die ander te verander, maar helaas, hardkoppig word daar voortgestoom met jou eie streke.

Mat 7:3 “Why do you notice the small piece of dust that is in your friend’s eye,
but you don’t notice the big piece of wood that is in your own? Why do you
say to your friend, ‘Let me take that piece of dust out of your eye’?
Look at yourself first! You still have that big piece of wood in your own eye.

U REAKSIE OP VERWERPING
Ken punte toe vir uself en doen die selfde vir jou huweliksmaat.
1 = GEEN ——- 10 = BAIE

REAKSIE OP VERWERPING:
• Rebels
• Verbitterd
• Minderwaardig
• Selfbejammering
• Kritiek (teenoor ander)
• Ontvlugting
• Verhard teenoor mense
• Geen respek vir mense
• Vernietig mense deur skindery

MASKERS OM TE OORLEEF:
• Perfeksionisme
• Valse toegeneentheid
• Materiële Rykdom
• Seksuele Losbandigheid
• Selfverheffing
• Beheer Ander

Rebellion
1Sa 15:23 Refusing to obey is as bad as the sin of sorcery. Being stubborn and doing what you want is like the sin of worshiping idols. You refused to obey the LORD’S command,

Bitterness
Gen 4:6 The LORD asked Cain, “Why are you angry? You know that if you do what is right, I will accept you. But if you don’t, sin is ready to attack you. That sin will want to control you, but you must control it.”

Inferiority
Gen 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; En God het hulle geseën,

Ontvlugting
Jon 1:1 En die woord van die HERE het gekom tot Jona, en gesê: Maak jou klaar, gaan heen na die groot stad Ninevé en preek daarteen, want hulle boosheid het opgestyg voor my aangesig. Maar Jona het hom klaargemaak om na Tarsis te vlug, van die aangesig van die HERE af weg;

Geen respek
Exo 20:12 Regard (treat with honor, due obedience, and courtesy) your father and mother, that your days may be long in the land the Lord your God gives you.

Stel dit nou op die proef; soort soek altyd soort. [kyk na ons evalueringsbladsy]

98% van alle siektes se oorsprong kan gevind word in emosionele letsels.

Skakel ons vir ‘n afspraak.

Cancer: The primary source of food for cancer is sugar. The second biggest food for cancer is proteins. Keeping fat intake low has been proven to reduce cancer risk.
Arthritis: cut out dairy, gluten, night shades [tomato, peppers, potatoes, paprika, eggplant] corn and fried foods. I put her on a ant-inflammatory supplements as well, such as krill oil, curcumin and a supplement that boost glutathione. Dr. Colbert. Let food be your medicine.

Kyk gerus na ons stres beheer kursus >>

Post Views: 2,404
Previous Post
Voorwaardes na Finansiële Voorspoed
Next Post
Emosionele Letsels en Verskillende Benaderinge tot Genesing

Onlangse Artikels

  • Het Jy Geweet…?
  • Hoekom Storms In Jou Lewe?
  • Huwelik Funksioneer
  • Die letsels in jou lewe: PEFM Onderhoud
  • Woede, ‘n vloek of seën?

Kategoriëe

  • Huwelik (1)
  • In the Media (9)
  • Siektes (2)
  • Uncategorized (10)

Ontvang ons Nuusbrief

Ontvang Dagstukke

Ons Resensies

Dr. Louis de Kock - Pastorale-Sielkunde huweliksberader
5.0
Based on 20 reviews
powered by Google
review us on
Louisa Pretorius
07:32 28 Jun 22
Dr. Louis de Kock prayed for me just a few days ago. He let me forgive those who harmed me. I decide to do introspection and forgive all people who harmed me. I'm a new woman. I keep on clinging to Jesus. When I start my studies, in module A I realise something is terribly wrong. Yes I know to forgive, I know what unforgiveness and bitterness can do. But I realised I'm not ready to go on, but must seek help. Thank you Jesus for Dr. Louis de Kock. Thank you that Lord that You use us to be vessels for You. Saints you have to believe. Faith with this course is needed. It's very important. Methamorfoses studies, are life changing. Thank you Doc Louis. All the praise and honour to Jesus my Saviour.
Melissa Ellis
10:53 28 Mar 22
Was a wonderful experience. Exactly what we needed. Gained so much knowledge. Can highly recommend to all.
Angelica Herwill
05:27 05 Mar 22
Dr Louis is the best thing that has happened to us, from the moment we walked through his door we had this calmness over us, we received a lot of answers and guidance towards the future!! I would recommend Dr Louis to anyone!!!!
Jasmin Cloete
13:33 21 Dec 21
I immediately felt helped, so thankful!!!
ROCHELLE BODENSTEIN
11:28 29 Nov 21
I got a lot off answers. Dr Louis helped me see how the past and present affect my life. It feels like a lot off weight has lifted from me

© 2023 Dr Louis de Kock.
Website Proudly Designed by Wired Ink / Marketing & SEO Done By SyteDigital.

Facebook
YouTube
LinkedIn
X
  • Tuis
  • Contact