082 371 2863
louis@metamorfose.co.za
Winkel
Product has been added to your cart.
  • Tuis
  • Oor Ons
  • Het jy geweet…
  • Berading
  • In ‘n Noodsituasie?
  • Winkel
  • Korrespondensie Kursusse
    • Oor ons Beradingskursusse
    • Bemagtig Jouself Beradingskursus
    • Bemagtig ‘n Ander Beradingskursus
    • Trauma Beheer Korrespondensie Kursus
  • Seminare
    • Bevryding Seminaar
    • Optimaliseer U Hormoonvlakke
    • Fasiliteringskursus
    • Huwelik Seminaar
    • Eindtye Seminaar
  • Artikels
  • Getuienisse
  • Videos
  • Kontak

Hoe Jou Emosies Jou Dalk Siek Gemaak Het

“Ek is lief vir God die Vader en Jesus Christus my Middelaar en die Heilige Gees my Helper; met my hele hart en my verstand met alles wat in my is… ook is ek lief vir my naaste net soos ek lief is vir myself.”

Die siening dat psigiese prosesse ‘n liggaamlike siekte kan veroorsaak, is so oud soos die geneeskunde self. Indien ‘n toestand as psigosomaties geklassifiseer word, beteken dit nie dat alle gevalle van die betrokke siekte deur psigiese prosesse veroorsaak word nie. Dit is moontlik dat die siekte in sekere gevalle ‘n suiwer organiese oorsaak kan hê. Daar word beweer dat + – 90% van alle siektes veroorsaak kan word deur ‘n emosionele toestand, het sy oormatige vrese, depressie, teleurstellings, ens. Vervolgens sal aan die belangrikste van die psigosomatiese versteurings aandag gegee word:
  • Peptiese ulkusse is `n seer wat aan die maagwand aangetref word – stres speel `n prominente rol in die verkryging van maagsere.
  • Asma word gekenmerk deur herhaalde en ernstige aanvalle van asemnood – stresverwand
  • Essensiële hipertensie verwys na hoë bloeddruk waarvoor daar geen bekende oorsaak is nie. In ernstige gevalle kla die persoon van hoofpyne, moegheid, slaaploosheid en duiseligheid. Sonder behandeling verhoog dit die risiko van `n hartaanval, beroerte en nierversaking. Stres word algemeen aanvaar as die oorsakende faktor.
  • Spannings hoofpyn word beskryf as `n volgehoue, dowwe pyn wat aan albei kante van die kop ondervind word en `n gepaardgaande prikkelende sensasie op die kop. Selfs `n gespanne nekspier is `n aanduiding van `n onderliggende vrees.
  • Migraine meer intens as bogenoemde – word net aan die een kant van die kop ervaar `n flitsende lig, swakheid, duiseligheid, floutes, naarheid, formering a.g.v. stresvolle omstandighede, sekere emosies soos frustrasies en onderdrukte woedebuie, en sekere persoonlikheideienskappe soos perfeksionisme en ambisie kan die probleem wees.
  • Kanker daar is gevind dat stresvolle lewenservarings, veral ervarings van skeiding, verwerping en verlies, die aanvang van verskeie kanker soorte kan voorafgaan.
  • Koronêre hartsiektes, spastiese dikderm, spierpyne, allergieë, sinus, vel probleme, hare wat uitval, hartaanvalle, is ook verdere moontlikhede.

Stres hou ook verband met:

  • Slaaploosheid
  • Tandeknersing
  • Ekseem
  • Probleme om swanger te raak
  • Chroniese moegheid sindroom
  • Endiometriose Seksuele wanfunksie
  • ADHS vir aandagafleibaarheid word Ritalin voorgeskryf  – gaan Google Ritalin gerus en u sal die volgende vind: “Ritalin (methylphenidate) is a central nervous system stimulant prescribed for treating narcolepsy (uncontrollable sleepiness), and attention-deficit hyperactivity disorder (ADHD). Ritalin is available as a generic drug. Common side effects of Ritalin include nervousness, agitation, anxiety, sleep problems (insomnia), stomach pain, loss of appetite, weight loss, nausea, vomiting, dizziness, palpitations, headache, vision problems, increased heart rate, increased blood pressure, sweating, skin rash, psychosis, and numbness, tingling, or cold feeling in your hands or feet.”

Surely He has borne our griefs (sicknesses, weaknesses, and distresses) and carried our sorrows and pains [of punishment], yet we [ignorantly] considered Him stricken, smitten, and afflicted by God [as if with leprosy] – Isa 53:4 

Post Views: 2,596
Next Post
Depressie

Onlangse Artikels

  • Het Jy Geweet…?
  • Hoekom Storms In Jou Lewe?
  • Huwelik Funksioneer
  • Die letsels in jou lewe: PEFM Onderhoud
  • Woede, ‘n vloek of seën?

Kategoriëe

  • Huwelik (1)
  • In the Media (9)
  • Siektes (2)
  • Uncategorized (10)

Ontvang ons Nuusbrief

Ontvang Dagstukke

Ons Resensies

Dr. Louis de Kock - Pastorale-Sielkunde huweliksberader
5.0
Based on 20 reviews
powered by Google
review us on
Louisa Pretorius
07:32 28 Jun 22
Dr. Louis de Kock prayed for me just a few days ago. He let me forgive those who harmed me. I decide to do introspection and forgive all people who harmed me. I'm a new woman. I keep on clinging to Jesus. When I start my studies, in module A I realise something is terribly wrong. Yes I know to forgive, I know what unforgiveness and bitterness can do. But I realised I'm not ready to go on, but must seek help. Thank you Jesus for Dr. Louis de Kock. Thank you that Lord that You use us to be vessels for You. Saints you have to believe. Faith with this course is needed. It's very important. Methamorfoses studies, are life changing. Thank you Doc Louis. All the praise and honour to Jesus my Saviour.
Melissa Ellis
10:53 28 Mar 22
Was a wonderful experience. Exactly what we needed. Gained so much knowledge. Can highly recommend to all.
Angelica Herwill
05:27 05 Mar 22
Dr Louis is the best thing that has happened to us, from the moment we walked through his door we had this calmness over us, we received a lot of answers and guidance towards the future!! I would recommend Dr Louis to anyone!!!!
Jasmin Cloete
13:33 21 Dec 21
I immediately felt helped, so thankful!!!
ROCHELLE BODENSTEIN
11:28 29 Nov 21
I got a lot off answers. Dr Louis helped me see how the past and present affect my life. It feels like a lot off weight has lifted from me

© 2023 Dr Louis de Kock.
Website Proudly Designed by Wired Ink / Marketing & SEO Done By SyteDigital.

Facebook
YouTube
LinkedIn
X
  • Tuis
  • Contact